Solidarteit Wêreld

Verhoog só jou produktiwiteit

Deur Leandré Buys Om jou produktiwiteit te verhoog, is ’n doelwit wat professionele beroepslui, ouers, studente en entrepreneurs almal met mekaar deel. Om genoeg ure in die dag bymekaar te skraap om al jou take of doelwitte te bereik, kan soms moeilik of onmoontlik voel. Soms hardloop die dag...
Lees Meer

Ná lang stryd kan verpleegster nou verpleeg

Deur Francois Redelinghuys & Mia Slabbert Ten spyte van haar passie vir verpleging, haar kennis en vaardighede in die veld én haar passie om ’n verskil te maak, moes Dané Hertz langer as ses maande wag om vir gemeenskapsdiens geplaas te word. Dié BCur Verpleegkunde-student se aansoek om gemeenskapsdiensplasing...
Lees Meer

Dekolonisasie: die stryd duur voort

My oupa was nie geletterd nie, maar hy was geleerd. As jong oorlewende van die Barberton-konsentrasiekamp het hy nie veel formele onderwys in of na die oorlogsjare gekry nie. Maar Oupa het homself geleer deur alles wat voorkom te lees. Teologiese werke was sy groot belangstelling. Die swaarkry van...
Lees Meer

Solidariteit wéét wat sy opdrag is

Het jy al ooit deurmekaar gevoel? Natuurlik, almal van ons was al deurmekaar in ’n stadium. Stel jou voor jy het twee projekte waarby jy direk betrokke is by die werk wat op dieselfde tyd ’n sperdatum het. ’n Mens verdeel outomaties jou aandag en tyd om albei betyds...
Lees Meer

My child of the future, we are fighting quotas for you too

By Francois Redelinghuys   My child, you are not here yet, but one day when you are here, I know that I will be able to tell you in all honesty that I have done everything in my power to give you every possible opportunity to make a success...
Lees Meer

Discover your inner innovative self

By Wilmarie Brits Li Keqiang, the current premier of the State Council of the People’s Republic of China, is quoted as follows: “Change calls for innovation, and innovation leads to progress.” Indeed. Innovation is one of the key factors in the workplace and probably forms part of your company’s...
Lees Meer

Die Groot Ding met pajamas…

“Pajamas is sommer ’n onnodige luukse. Hoekom sal ’n mens nou dieselfde vir ’n stel pajamas betaal as vir ’n ander nuttige kledingstuk? Ek slaap sommer in ’n ou sweetpakbroek en ’n uitgerekte trui.” Tot onlangs toe was hierdie my heel logiese filosofie. Tot en met hierdie winter. Hierdie...
Lees Meer

Historiese hofuitspraak is reddingsboei vir MEIBC

Deur Wilmarie Brits   Die historiese uitspraak deur regter Sean Snyman dat die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf (MEIBC) onder administrasie geplaas moet word, is gelewer na aanleiding van ’n aansoek wat deur Solidariteit gebring is. Dié uitspraak, wat op 13 Junie vanjaar gelewer is, is nie net...
Lees Meer

Highveld Steel – the dreams of generations revived

By Mia Slabbert   “It only seems impossible until it is actually done.” This is the philosophy of Johan Burger, former CEO of Highveld Steel in Witbank (Emalahleni). And it is this philosophy that helped the Highveld Steel-dream come to life again. A section of Highveld Steel is now...
Lees Meer

Godsdiens in skole: Wat beteken uitspraak?

Deur Francois Redelinghuys Die hooggeregshof in Johannesburg het onlangs uitspraak gelewer in die opspraakwekkende saak rakende die beoefening van godsdiens in skole.  Agtergrond Die Organisasie vir Grondwetlike Onderrig en Demokrasie (Ogod) het ’n saak aanhangig gemaak teen ses skole wat hulleself met ’n Christelike etos verbind en onderrig vanuit...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close