Solidarteit Wêreld

Beginselvaste vernuwing op 115 jaar!

Deur Juran van den Heever Solidariteit vier vanjaar sy 115de verjaarsdag en bewys al sedert 1902 dat hy g’n gewone vakbond is nie. Hy kry dit voortdurend reg om hom by gedurig veranderende sosio-politieke en ekonomiese eise en omstandighede aan te pas. Dit is die geheim van Solidariteit se...
Lees Meer

Solidariteit is digitaal fiks

Deur Lindie de Beer   Ons leef in 'n era waar planne gemaak word vir die eerste groep mense om op Mars te gaan woon. Jy koop skoene en kruideniersware oor die internet en knoop via jou selfoon videogeselsies aan met geliefdes in 'n ander land. Vandag se tieners...
Lees Meer

Diensbaarheid vir Welkom-kantoor se gemeenskap

Deur Lize-Mari Labuschagne Ledetevredenheid en diensbaarheid is belangrik as ‘n dienskantoor van krag tot krag wil gaan. Dit is presies waarna Solidariteit se Welkom-kantoor strewe. Die personeel van die goudveld en Welkom-distrik se dienskantoor bestaan uit Hennie Kommer as organiseerder, Sue Nel as administratiewe beampte en twee voltydse verteenwoordigers,...
Lees Meer

Anderkant die meerderheidswaard

Kollektiewe selfmoord nie opsie nie; selfvertroue wel  Deur dr. Dirk Hermann Aan die suidpunt van Afrika bly ’n klein groepie mense. Hulle is van Afrika, maar sommige Suid-Afrikaanse politici beskou hulle as vreemdelinge. Hulle het nie ’n ander blyplek nie, maar sommige Afrikane sien hulle as synde van ’n...
Lees Meer

AngloGold Ashanti employees could lose their jobs

By Francois Redelinghuys   Trade union Solidarity received a retrenchment notice from mining company AngloGold Ashanti (AGA). The notice warns that approximately 8 500 employees could be affected by the possible retrenchments. Solidarity adds that a trend in retrenchments in the mining sector may follow as a result of...
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close