Solidarteit Wêreld

Om te lewe… soos my ander seun

Die maan skyn helder deur die donker kamer se venster en val op 'n bruin gesiggie. Ek lê en kyk na die spesiale wesentjie in die bed wat ek tot langs myne gestoot het, ingeval hy bang word. Dan kom ek agter hy slaap nie. Ons staar na mekaar....
Lees Meer

Is kletskamers veilig vir kinders?

Met al die rekenaartoepassings, kletskamers, sosialemediaplatforms en inligting wat vrylik daar buite beskikbaar is deur slegs aan ’n skerm te raak, is dit geen verrassing nie dat ouers dalk nie ál die moontlike gevare raaksien wat daarmee gepaard gaan nie, skryf Leandré Buys.   Een van die grootste aanlyn...
Lees Meer

Video wys teendeel van afbrekende kunswerk

Die kunswerk van Dean Hutton wat die woorde F*** White People in wit en swart herhaal, het die tonge behoorlik los – nie net oor die kunstenaar nie, maar ook die hofbeslissing wat op sigself opspraak gemaak het. Hooflanddros D.M. Thulare het beslis dat dié kunswerk nie haatspraak is...
Lees Meer

Solidariteit veg net vir normaliteit

“Wat wil julle nou eintlik by Solidariteit bereik?” vra ’n regeringsgesinde joernalis my nou die dag ergerlik. Ek dink ’n oomblik na. “Normaliteit,” antwoord ek. “Ons wil net ’n normale lewe in ’n normale land lei.” “Wat bedoel jy, dit is mos normaal?” sê-vra hy. Ek haal diep asem....
Lees Meer

Speel-speel só met jou voorskoolse kind

Deur Karen van der Berg Dit kan vir ouers of kinderoppassers baie uitputtend wees om jong kinders die heeldag te probeer besig hou. Hulle aandagspan is kort, hulle kan nog min op hulle eie speel en het leiding nodig en ʼn mens moet baie idees en kreatiwiteit hê. Gelukkig...
Lees Meer

Passievol oor passievolle mense

Solidariteit se fokus is mense. Mense is die rede waarom elke stryd aangepak, elke idee gedroom en elke plan uitgebou word. Dít word gedoen om tot ’n voorspoedige toekoms vir ons gemeenskap by te dra. Ons kan nie keer dat die see onstuimig word nie, maar ons kan ons...
Lees Meer

Court says about PTSD in police service

Posttraumatic stress disorder (PTSD) is a serious, diagnosable medical condition that can be classified as a type of anxiety disorder. PTSD in the workplace develops when a person is constantly exposed to events that cause psychological trauma but doesn’t get the opportunity to completely and effectively process the trauma....
Lees Meer

Ons is daar vir jou

Waarom bestaan die Solidariteit Beweging nou eintlik? Wat maak dit belangrik om kennis van dié inisiatief te neem? Die antwoord is maklik: Ons is daar vir jou en dit is belangrik, want Solidariteit het werklik jou beste belange op die hart – nie net by die werksplek nie, maar...
Lees Meer

Akademia open studiesentrums in PE en Namibië

Akademia brei in 2018 uit na die Oos-Kaap en Namibië wanneer studiesentrums in Port Elizabeth en Windhoek hul deure vir voornemende studente open. Dít bring Akademia se voetspoor op 13 studiesentrums te staan. Port Elizabeth se studiesentrum is op die terrein van Akademia se vennoot, die Voortrekkers, geleë, terwyl...
Lees Meer

Mynwerkersmoederhen

Sy sit trots maar rustig, soos elke ander dag, agter haar geordende lessenaar waar sy as Flip Buys, uitvoerende hoof van die Solidariteit Beweging, se persoonlike assistent werk en sy gaste ontvang. Haar donker oë vriendelik en haar glimlag aansteeklik. Haar gesig helder dadelik op met die onverwagse besoek...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close