Solidarteit Wêreld

Nuut op Kraal Uitgewers se boekraak

Deur Ilze Nieuwoudt  Louw-broers: Gedig in die hart Sommige mense word met ’n goue lepel in die mond gebore; ander met ’n witbrood onder die arm. Maar die Louw-broers is waarskynlik met ’n gedig in die hart en ’n pen in die hand gebore. Die nalatenskap van die skrywer-broers...
Lees Meer

Afrikaans én sy mense se verlede digitaal

Deur Ilze Nieuwoudt Om inligting op die internet te kry, is amper dieselfde as om water uit ’n brandkraan te probeer drink. Volgens die webblad Social Media Today is daar teen die einde van 2016 nagenoeg 2,9 miljard soektogte per dag met die soekenjin Google gedoen. Maar wat het...
Lees Meer

Wolkskool ontsluit nuwe leerwêreld

Skool is deesdae glad nie meer soos dit in die verlede was nie. Kinders moet reeds van kleins af talle uitdagings die hoof bied – dikwels uitdagings waarvoor baie volwassenes nie eens kans sien nie. Die behoefte aan ’n nuwe manier van skoolgaan is groter as ooit. Om aan...
Lees Meer

Best outcome for members at GM

By Estella Boshoff  In May of this year, General Motors (GM) announced that they are divesting in South Africa. As a result, 589 employees faced possible retrenchment. Since the initiation of the retrenchment process, Solidarity has been working relentlessly to ensure the best possible outcome for its members. The...
Lees Meer

Van Kuruman tot Cootamundra

Die lied van 'n volk in ‘verstrooiing’  Deur Dr. Dirk Hermann Ons land in die pragtige stad Sydney. Ons beleef die Sydney-operahuis, die Sydney-hawebrug, watertaxi’s en talle ander dinge wat nie aan ons in Suid-Afrika bekend is nie. Daar is tog dinge wat bekend is, soos die Britse argitektuur...
Lees Meer

Solidarity releases eighth Bank Charges Report

The Solidarity Research Institute has recently released its Bank Charges Report for 2017. According to the report, strong competition has continued in the market for personal transactional bank accounts in 2017. This is the eighth annual edition of the Solidarity Bank Charges Report. According to Gerhard van Onselen, economics...
Lees Meer

AfriForum lank nie klaar met Grace Mugabe

Deur Alet Rademeyer Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, mag dalk veilig terug op eie bodem wees ná die aanrandingsvoorval waarby sy onlangs betrokke was, maar die stryd om haar tot verantwoording te roep, duur voort. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en die burgerregte-organisasie se regspan is van mening...
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close