Solidarteit Wêreld

Tyd vir groter dink en doen

Skeppende energie weer nodig Navorsers by ’n Amerikaanse universiteit wou op ’n keer vasstel wat die invloed van denkbeeldige grense op diere is. Hulle het ’n groot vistenk vol visse geneem en ’n glasafskorting in die middel ingesit. Dit het die vistenk in twee verdeel, en die vissies kon...
Lees Meer

Sol-Tech vier tien jaar van uitnemendheid

Ná 'n baie suksesvolle dekade in die opleidingswêreld het Sol-Tech in September amptelik sy tiende bestaansjaar gevier. Hierdie instelling van die Solidariteit Beweging het van 'n nederige begin gegroei tot 'n volwaardige en vooraanstaande beroepsopleidingskollege in Suid-Afrika. Paul van Deventer, uitvoerende direkteur van Sol-Tech, het die dag as 'n...
Lees Meer

Solidariteit bedrywe is suksesvol agter die stuur van sake

2017 word deur die adjunkhoofsekretarisse van die onderskeie bedrywe in Solidariteit beskryf as 'n onstuimige jaar wat gekenmerk word deur intense onderhandelings binne 'n moeilike ekonomiese en politieke klimaat. “Ons moet deurgaans 'n waghond wees om te verseker ons lede se belange word ten alle tye beskerm,” het Johan...
Lees Meer

Wees jý die lig in die donker

Hierdie jaar het, soos alle ander, teen die spoed van wit lig weggetrek en daarna ook min blaaskans vir enigeen gebied. Dit is waarskynlik omdat 'n mens so druk besig is dat jy so dikwels vra: “Waar is die tyd heen?” Andersins betrap ons onsself dat ons weer sê:...
Lees Meer

Working between Christmas and New Year: your survival guide

By Wilmarie Brits In the weeks leading up to the end-of-year holidays, everyone is running around the office trying to tie all the loose ends together and slowly but surely clearing their diaries in order to end the year on a high note at the office party, before they...
Lees Meer

Bitcoin: Borrel of belegging?

Deur Appie Pienaar In ’n vorige uitgawe van Solidariteit Tydskrif het ons ’n bietjie agtergrond gegee oor Bitcoin, waar dit vandaan kom en hoe Suid-Afrikaners te werk kan gaan om dit op www.luno.com te verhandel. In hierdie artikel ondersoek ons die vraag of Bitcoin, soos Oudtshoorn se volstruisveerbedryf van...
Lees Meer

Lonmin hangs onto luxuries but plans to retrench 1 139 workers

Lonmin now also has a big part in the retrenchment bloodbath in the mining sector. In October they informed Solidarity that the company was planning to reduce its workforce by 1 139 workers before Christmas. Lonmin claims that the platinum sector is under pressure due to low platinum prices...
Lees Meer

Solidariteit-ligdraers se suksesse

Deur Cilleste van Dyk Die ligdraers van Solidariteit is sy organiseerders en voltydse verteenwoordigers. Hulle is die voorste linie wat daagliks vir werknemers se regte in die werkplek veg, en heel waarskynlik die mense waarmee jy te doen sal hê wanneer jy 'n probleem in die werkplek ervaar. Volgens...
Lees Meer

Vat jou goed en bou!

Deur Karin Heydenrych  Flip Buys en dr. Dirk Hermann, onderskeidelik die voorsitter en bestuurshoof van Solidariteit, is albei reeds twee dekades verbonde aan die Solidariteit Beweging. Hierdie besondere mylpaal word gevier met ’n bundel, Vat jou goed en bou! Twintig jaar van Solidariteit, wat vroeg in November bekend gestel...
Lees Meer

Wees ligdraer in gemeenskap

Die klein blondekoppie kom spring soos elke middag op Herman Kloppers se skoot in sy kantoor. Daar is 'n paar windverwaaide kuifhaartjies wat lankal uit die twee poniesterte bo haar ore ontsnap het, en nou aan die stofgesiggie vasklou. Sy vee dit eers met die agterkant van haar hand...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close