Solidarteit Wêreld

Die nuus om sewe

Om op die kantlyn te bly sit wanneer ons skool konsert hou, is uit. Heeltemal uit. Elke siel word opgesweep in die stroom van opwinding waarmee die voorbereiding gepaard gaan. Wanneer dit oefentyd is, moet Jakob, die tuinier, sy graaf en kruiwa laat staan en agter die verhoog dinge...
Lees Meer

Solidarity and Exxaro sign wage agreement

By Estella Boshoff Solidarity and Exxaro signed a collective agreement on wages and other conditions of service which will be effective for the next three years. The agreement, which was signed on 28 September, will be backdated. The agreement is effective from 1 July 2017 and will be valid...
Lees Meer

Die geskenk van 'n ‘Plek’

Deur Moira-Marie Kloppers Die klein blondekoppie kom spring soos elke middag op Herman Kloppers se skoot in sy kantoor. Daar is 'n paar windverwaaide kuifhaartjies wat lankal uit die twee poniesterte bo haar ore ontsnap het, en nou aan die stofgesiggie vasklou. Sy vee dit eers met die agterkant...
Lees Meer

Christmas lights there to remind you

Christmas just wouldn’t be the same without all the Christmas lights and sparkles, synonymous with this festive time of year. But do you ever stop to wonder where the tradition of lighting up your tree or house with colourful lights comes from? Cilleste van Dyk delves deeper. The custom...
Lees Meer

Akademia bring opleidingslig na gemeenskap

Akademia het in 2017 voortgeskryf aan sy suksesverhaal. Daar het groei en vooruitgang op elke vlak plaasgevind, en die toekoms wink blink vir dié tersiêre instelling en sy studente, skryf Petronel Fourie. Op tegnologiese vlak kon Akademia selfs vinniger internet, topgehalte video’s, ekstra skerp beelde en intydse interaktiewe klasse...
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close