Solidarteit Wêreld

3D-drukkers Sol-Tech bly aan voorpunt

Sol-Tech, die Solidariteit Beweging se tegniese beroepsopleidingskollege, het pas hul eerste 3D-drukkers aangeskaf om studente in die gebruik van dié opwindende tegnologie op te lei. Hoewel opleiding in 3D-tegnologie nie ’n vereiste in Sol-Tech se kursusse is nie, is die aanskaf van hierdie toerusting net nóg ’n manier hoe...
Lees Meer

Sosiale Media | Jou identiteit is altyd sigbaar

Deur Lindie de Beer Sosiale media het dit moontlik gemaak vir een persoon om met honderde ander mense te kommunikeer deur middel van sosiale netwerke. Die impak van gebruiker-tot-gebruiker-kommunikasie het aansienlik in die bedryf vergroot. Vroeër jare was die meeste mense net verbruikers van inhoud op die web. Vanaf...
Lees Meer

Nuwe hoop in ’n nuwe jaar

Suid-Afrika se skip het ‘n nuwe stuurman en daar is ‘n versigtige optimisme te bespeur. Gaan pres. Cyril Ramaphosa Suid-Afrika uit die Zuma-moeras kan red? Hoe lyk die pad vorentoe? Cilleste van Dyk, redakteur van Solidariteit Tydskrif, het met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor dié brandpunte...
Lees Meer

SAPS | The fight for favourable prospects

A bleak picture is painted in Solidarity’s report on the inadequate career prospects the South African Police Service (SAPS) offers its non-commissioned officers (constables, sergeants and warrant-officers). This comes after it has transpired that SAPS appointments are not dealt with in a transparent, fair and rational manner. According to...
Lees Meer

Solidariteit verstaan hoe belangrik onderwys, opleiding is

Dit is 'n voorreg om nog 'n jaar saam met jou af te skop. Ek hoop Solidariteit Tydskrif hou jou vanjaar op hoogte, lig jou in en verbreed jou belangstelling in gebeure, soos dit vir my die geval is. Hierdie jaar het weereens afgeskop met 'n skerp fokus op...
Lees Meer

Matriek eerder wegspringblok as eindstreep

Deur Cilleste van Dyk In vandag se snel veranderende wêreld van kits-inligting en tegnologiese vooruitgang verouder kennis en ondervinding blitsvinnig. Daarom moet matrieks hul opleiding ná skool voortsit. ’n Matrieksertifikaat alleen gaan nie dieselfde geleenthede skep as matriek én bykomende opleiding nie. Stagnasie is die dood in die loopbaanpot!...
Lees Meer

Paleispolitiek | Staatsbestand deur self te bou

Deur Connie Mulder Opvolgstryde gryp altyd die verbeelding aan – van die ou Romeinse tyd af met Caesar en Brutus tot die afwagting rondom die koninklike familie in Brittanje. So ook het die hele Suid-Afrika onlangs vasgenael gesit en kyk hoe ’n opvolgstryd hom uitspeel. Jacob Zuma het letterlik...
Lees Meer

Law Society circumvents labour legislation

Solidarity last year rebuked the Law Society of the Northern Provinces about its unwillingness to consult with the trade union regarding a recently announced business transfer process as defined in section 197 of the Labour Relations Act. This transfer aims to merge all four of the Law Societies in...
Lees Meer

Anglo-Boereoorlog | Splinternuwe boek nou op die rak

Deur Ilze Nieuwoudt Sowat ’n dag nadat oorlog op 11 Oktober 1899 tussen die twee Boererepublieke (die ZAR en die Oranje-Vrystaat) en die magtige Brittanje verklaar is, klap die eerste skote in ’n stryd wat uiteindelik meer as drie jaar sou neem om sy bittere einde te bereik. Teen...
Lees Meer

Kennis is vooruitgang en kennis deel, is krag

Deur Juran van den Heever Plato het kennis as geregverdigde ware geloof gedefinieer. Akademia- en Sol-Tech-studente wat hul kennis verbreed, is dus inderwaarheid besig om hulle op ’n regverdige manier geloofwaardig in die werklikheid te posisioneer. Maar kennis word nie net in die klaskamer opgedoen nie. Wat Akademia en...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close