Solidarteit Wêreld

Kommunisme verdruk en verarm werkers

Grondbesettings. Onteiening. Nasionalisering. Sosialisme. Hierdie woorde ruik na die klaaglike mislukkings, uiterste armoede en wrede onderdrukking oral waar dit probeer is. Die val van die Berlynse muur in 1989 het wêreldwyd die oorverdowende val van kommunisme aangekondig, maar bykans 30 jaar later hoor ons in Suid-Afrika al meer van...
Lees Meer

Solidariteit #werk vir jou

Deur Reon Janse van Rensburg en Mia Slabbert Solidariteit se bestaan is ’n merkwaardige storie. Wat meer as 100 jaar gelede begin het as ’n klein vakbond, het gegroei tot ’n landwye organisasie wat nie net arbeidskwessies met durf en daad aanpak nie, maar ook na sy lede en...
Lees Meer

Solidariteit se DNS is werk

Werk vorm ’n belangrike deel van enige mens se identiteit. Werk bepaal dikwels sosiale status en ongelukkig ook ’n persoon se lewenstyl en lewensgehalte. Indien werk onder druk is, is mense ook onder druk. Die aanbod van goeie werk is kleiner as die vraag en dit het tot gevolg...
Lees Meer

Veilige tuiste vir werkendes

Deur Juran van der Heever Het jy al ooit die visse in ’n vistenk dopgehou? Kon jy die samewerking, kohesie en gemeenskaplike saamwees van die visse en plante raaksien? Solidariteit is ook soos ’n vistenk wat ’n ekosisteem vir werkendes en loopbaangedrewe mense skep. Maar hoe werk só ’n...
Lees Meer

Interdict against SAPS’s MK promotion project

Solidarity attained a huge victory when it obtained an interdict by the North Gauteng High Court against the South African Police Service (SAPS). This interdict forces the SAPS to reveal all information regarding its controversial Non-Statutory Forces Project (NSF Project). The ruling follows after an urgent application was brought...
Lees Meer

Ons gaan hemel toe

“MA – HIE – NAAAA!” André bulder sy weergawe van my naam as hy my deur die venster sien aankom. Ek waai terug en versnel my pas effens. Ek is by die deur voordat hy nog ’n keer sy verwelkomende kreet uitbulder. Nie almal in die skool wil seker...
Lees Meer

Ons is in die besigheid van werk

Solidariteit is hoofsaaklik in die besigheid van werk – meer spesifiek, jóú werk. Het jy jouself al ooit afgevra hoe verweef jou werk werklik in jou lewe is? Dink daaroor. Jy word reeds as kleuter deur allerlei ooms en tannies gevra: “So, wat wil jy word as jy groot...
Lees Meer

Solidariteit glo in selfbestuur

Deur Juran van den Heever  Het jy al ooit gewonder waarom jy veilig en tuis by jou kerk of by jou kinders se skool voel? Waarom voel jy gemaklik by Aardklop en tevrede met Buffelsfontein-restaurant se diens? Want jy vorm deel van ’n gemeenskap wat dieselfde waardes of idees...
Lees Meer

I work, therefore I am

By Wilmarie Brits The concept of having a job is relatively easy to understand: You need a job to be able to provide for yourself and your family, as well as to meet the expectations society puts on you with regards to the things you own. On the other...
Lees Meer

Grondonteiening | Mites en planne

Deur Connie Mulder  Ná afloop van die aanvaarding van die mosie oor onteiening sonder vergoeding deur die parlement is Suid-Afrika in verwarring gedompel. Landsburgers het verskeie baie ernstige vrae: “Wat presies het gebeur?”; “Wat het nie gebeur nie?”; en “Wat kan ons doen?”. Dit is ’n baie ernstige saak;...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close