Solidarteit Wêreld

Solidariteit help, want ons wíl en ons kán!

Deur Juran van den Heever By Solidariteit maak ons ander se werk reeds vir 116 jaar lank óns werk, want ons wíl en ons kán. Ná 116 jaar glo Solidariteit steeds in werk en in ons helpmekaarbeweging. Die hedendaagse werkplek bied unieke uitdagings, veral aan jongmense, en daarom volg...
Lees Meer

Five Apps parents need to know about

By Leandré Buys Cell phones, tablets and computers together with the internet has become a vital part of the modern teenager’s life. Statistics show that most teenagers download two or more (new) apps monthly in search of something new and more exciting. The harsh reality is that the majority...
Lees Meer

Ter wille van ons nageslag

Deur Flip Buys “Is daar nog ‘n toekoms vir ons kinders in hierdie land?” Dís die vraag wat ek die meeste gevra word tydens gesprekke met ons lede. By ’n byeenkoms van vakbondverteenwoordigers in Witbank het een van ons staatmaker-verteenwoordigers die groot vraag in baie mense se gemoed treffend...
Lees Meer

Sakeredding enigste opsie vir SAL

Deur Francois Redelinghuys Solidariteit het op 8 Mei in 'n petisie aan die parlement gevra dat 'n debat rondom die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) in die Nasionale Vergadering gehou moet word. Solidariteit het voorts versoek dat die regering hom by sy aansoek vir sakeredding van die lugdiens moet skaar en...
Lees Meer

Die toekoms deur die oë van ‘n ma

Vandag skryf ek met oë wat anders na die wêreld kyk, want ons het onlangs 'n kleinding verwelkom. Dit is tegelyk die opwindendste en angswekkendste gevoel in die wêreld om 'n nuwe ouer te wees. Iets waaraan ek voorheen nie eens 'n halwe gedagte gegee het nie, was hoe...
Lees Meer

Vyf onderwysmites: Só kan jy as ouer help

Deur Reon Janse van Rensburg As ons dan so sterk voel oor dié kwessies, moet dit ons ook pla as ons onderwysers die beroep wat hulle as loopbaan gekies het, verlaat: wat hulle agterlaat, is nie net die liefde vir die beroep nie, maar jare se ondervinding en kennis...
Lees Meer

Creativity versus innovation in the workplace

By Wilmarie Brits In our fast-paced society where everything changes rapidly, you can be sure that nothing you know now will be the same in five years from now. This goes for your work environment as well. To adapt to your fast evolving work environment, an understanding of the...
Lees Meer

Oor donker dinge en groot gate

Marietha Malan My huis zoem van bedrywigheid. Op 57 sou ’n mens dink dat jy laatmiddae met jou voete omhoog ’n koppie tee op die stoep sou kon geniet terwyl jy die sonsondergang bewonder. Toe nie. Drie kleinkinders en twee kuiermaatjies van langsaan hol uitbundig in die gang af....
Lees Meer

Denel-Dossier: Wapenreus in vakbondvisier

Deur Wilmarie Brits Almal is dit eens dat belastingbetalers moeg is daarvoor om passief toe te kyk hoe hul swaarverdiende geld in die plunderput van staatsinstellings gestort word. Solidariteit het besluit: genoeg is genoeg. Daarom poog die vakbond nou om, in die vorm van ’n wettige belastingprotes, 'n einde...
Lees Meer

Toe iets groter as ek die stuur neem

Chris Chameleon Die warm Februarieson van 1996 was besig om sy laaste hitte in die weste uit te woed. Agter die huurmotortjie het die stof van die Kalahari in rooi walms dwarrelend uitgebol soos ek oopgelê het Kalahari Gemsbokpark toe. Die dag saam met my twee vriende het traer...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close