Solidarteit Wêreld

Afrikaans se toekoms is Virseker

Van polishouers tot taalbouers Die Solidariteit Beweging en Virseker het ’n nuwe vennootskap gesluit wat nóg miljoene rande in die toekoms van Afrikaans gaan belê, skryf Moira-Marie Kloppers. Virseker gaan nie net miljoene rande in Afrikaanse onderwys belê nie, maar ook Afrikaans as saketaal versterk en groot bedrae in...
Lees Meer

Hlaudi plays cat and mouse with the courts

By Wilmarie Brits Former SABC Chief Operations Officer Hlaudi Motsoeneng has been denying the inevitable ever since the Labour Court found on 8 September 2017 that he should be held liable in his personal capacity for the legal costs associated with the court case on his controversial ban on...
Lees Meer

Leave your work at the office

By Wilmarie Brits As technology advances and managers’ expectations increase, our work life becomes more challenging. The availability of so-called comfort technology, such as cell phones, home computers and tablets, is blurring the once sacrosanct line between personal time and professional time. A study published in the Journal of...
Lees Meer

Concerns about the NHI

By Nicolien Welthagen and Morné Malan Financial management of the NHI The NHI, as envisaged at present, will be the largest state institution in the history of South Africa. Given the omnipresent mismanagement in state institutions, this is an immense source of concern. Managing of assets, medication and equipment...
Lees Meer

SAL stem in tot Solidariteit se eise

Die SAL se groep- uitvoerende hoof, Vuyana Jarana, het skriftelik aan Solidariteit onderneem om onmiddellik met 'n proses te begin om 'n strategiese vennoot te bekom. Solidariteit het vroeër vanjaar sy planne bekendgemaak om 'n proses te begin om die lugdiens onder sakeredding te plaas ter wille van belastingbetalers...
Lees Meer

Dís wat my hoop gee vir die toekoms

Deur Flip Buys Net voor die 2010 Sokkerwêreldbeker het die destydse adjunkminister van openbare ondernemings, Enoch Gondongwana, Solidariteit kom sien. Hy wou weet of Solidariteit ’n staking tydens die toernooi sal ondersteun, omdat die regering baie bekommerd was oor ’n ineenstorting van die kragnetwerk voor die oë van die...
Lees Meer

Hoop is 'n spanpoging

'n Kollega het my onlangs geïnspireer met hoe eenvoudig dit kan wees om hoop te skep. Die kleinste inisiatief kan 'n verskil maak, al is dit net in een persoon se lewe. Daarmee saam het ek ook besef om hoop te skep, en om uit te hou met al...
Lees Meer

Toekomshoop verdryf die donker

Deur Moira-Marie Kloppers Hoop is wanneer onweerswolke 'n skadu oor gekraakte aardkors gooi. Dit is wanneer 'n saadjie wortel skiet nog voordat die druppels val. Dit is 'n vlammetjie wat brand, ongeag die diepte van die donker om hom. Dit is die keuse om te fokus op wat jy...
Lees Meer

Solidarity gains several wins in Mining Charter negotiations

By Francois Redelinghuys Solidarity is grateful that four of its five demands have been included in the new draft Mining Charter. The demand that new cost items be limited in the charter, given that such items can hamper growth which could result in retrenchments and smaller increases, was, however,...
Lees Meer

Die pad na meesterskap

Deur Mandy-Michelle Thackwray Die pad na meesterskap is eeue gelede oopgemaak deur vakmanne wat gildes gestig het om hul professie en ambag te beskerm en te bevorder. Die doel was om eksklusiwiteit en spesialisvaardigheid te bring tot die diens of produk wat gelewer is. Jong vakmanne het jare lank...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close