Solidarteit Wêreld

Toekomssleutel lê in lewenslange leer

Deur dr. Juran van den Heever Flip Buys skryf in sy Maroela Media-artikel van 7 Mei dat lewenslange leer die sleutel tot die toekoms is en dat daar in die toekoms net twee klasse mense gaan wees: ’n betreklik klein groepie kenniswerkers en ’n groot massa werkloses. Dit is...
Lees Meer

Find the joy in your job

By Wilmarie Brits Steve Jobs once said that the only way to do great work is to love what you do. Even if your job may be demanding and challenging at times, you should still enjoy doing it to be successful. If you get up each morning thinking about...
Lees Meer

Verbruikersake: Maak dié jóú supermark

Deur Reon Janse van Rensburg Solidariteit gee om vir sy lede. Ons is immers meer as net ’n vakbond! Ons gee om oor jou werk, jou welstand, jou gesin en jou beursie. Kortom: Ons gee om oor jou! 2018 was tot dusver ’n rowwe jaar, veral finansieel. Daar is...
Lees Meer

Volg jou padkaart na finansiële vryheid

’n Paar maande gelede ry ek deur ’n paar bekende klein dorpies op pad na die noorde. Maar met al die nuwe dorpsname het ek in ’n stadium nie meer geweet in watter dorp ek was nie, en skielik was ek nie seker watter pad om te vat nie....
Lees Meer

Nuwe instelling skep onderwyshoop

Solidariteit Helpende Hand het geboorte gegee aan die nuutste selfstandige instelling van die Solidariteit Beweging, naamlik die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wat vir die afgelope paar jaar onder die vlerk van Solidariteit Helpende Hand ontwikkel het. Die SOS is gestig om die toenemende uitdagings wat Afrikaanse onderwys in die gesig staar...
Lees Meer

S-leer Leer só jou eie toekoms oop

Deur dr. Juran van den Heever Solidariteit droom daarvan dat sy personeel en lede die geleentheid gebied moet word om hul vermoëns en vaardighede tot so ’n mate te kan ontwikkel dat hulle 'n goeie werk kan kry en behou en sodoende vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan en werk...
Lees Meer

Skuldverligting Splinternuwe voordeel help lede

Deur: Johan Kruger Die finansiële welsyn van ons lede is vir Solidariteit baie belangrik. Om produktief te kan werk en gelukkig te kan leef, is finansiële welsyn noodsaaklik. Daarom het Solidariteit besluit om ’n splinternuwe ledevoordeel te ontwikkel saam met ons vennote, Serfontein Viljoen en Swart Prokureurs en DebtGrip...
Lees Meer

Sasol 'n Staking van 'n ander soort

Deur Mia Slabbert Daar was vure, sang en eise, maar nie die soort waaraan ’n mens gewoond is en wat byna elke dag op nasionale nuuskanale uitgebeeld word nie. Die vure was braaivleisvure, die musiek opgewek en die eise wat gestel is, beoog om rassespanning en rasverdeling in Suid-Afrika...
Lees Meer

Solidarity offers assistance after RDM accident

Solidarity expressed its sympathy to the families of the victims who lost their lives in the tragic explosion at Rheinmetall Denel Munition (RDM) in Somerset West. The trade union also wished everyone well who has been affected by the accident. According to Willie Venter, a sector coordinator at Solidarity,...
Lees Meer

Overvaal: Oorwinning vir Afrikaanse onderrig

Deur Alet Rademeyer Die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam is ’n oorwinning vir Afrikaanse onderwys. Die hof het die onderwysdepartement se aansoek om appèl met koste van die hand gewys. Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close