Solidarteit Wêreld

NHI ‘will destabilise health sector’

By Cilleste van Dyk The results of a research project by the Solidarity Research Institute which determined the opinions and feelings of medical practitioners regarding Government’s planned National Health Insurance (NHI) system, were presented at the Solidarity Occupational Guild for Health Care Practitioners’ Crisis Summit on the proposed NHI...
Lees Meer

Belê in jou gesondheid en spaar!

Deur Appie Pienaar Ons almal maak beleggings gedurende ons lewe. Ons belê ons tyd en ons belê ons geld. Ons belê onder meer ons tyd in die skep van inkomste: gewoonlik minstens 40 ure per week, dikwels meer. Ons het in die verlede al dikwels verwys na die noodsaaklikheid...
Lees Meer

MRK sê regstelwet moet verander

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het in 'n verslag oor gelykheid bevind dat die Wet op Diensbillikheid gewysig moet word. Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, beteken dit kortliks dat Suid-Afrika se regstellendeaksiewetgewing onwettig is. Die MRK-verslag volg nadat Solidariteit 'n verslag oor die land se regstellendeaksieprogram by die...
Lees Meer

AS ’N OUMA EN ’N JUFFROU BEGIN SWOT

Dis ysig in my klas. Swygend staar die teddies in die hoek my aan. Die kinderboeke staan ongelees op die rak. Stoele en tafels is silwerskoon. Daar is rolstoele op die mat waar kinderlywe moes gespeel het. Dis vakansie, maar ek sit by my tafel, voor my rekenaar, kombers...
Lees Meer

Demografiestudie – Hoeveel gaan ons wees?

Hoeveel gaan ons wees? Gaan daar Afrikaners vir die toekoms wees? Dit is die vraag waarmee die Solidariteit Beweging gekonfronteer is. Hoewel uitsonderlike mense uitsonderlike moeite doen om ’n toekoms vir Afrikaners te bewerkstellig, is daar nie duidelikheid oor hoeveel Afrikaners daar in die toekoms gaan wees nie. Die...
Lees Meer

Aurora: Dit is bittersoet

“Prys die Here!” Dít was die enigste woorde wat ’n bewoë voormalige Aurora-werknemer kon uiter voordat hy ’n lang ruk in die tuin van die myn waar hy voorheen gewerk het, gaan rondloop het. In sy hand was ’n tjek van R28 000. Nagenoeg 300 voormalige Aurora-werknemers het die afgelope...
Lees Meer

Verbreed jou kennis voortdurend

Die jaar is reeds op 'n afdraande pad einde se kant toe en dit beteken vir baie mense dat 'n nuwe fase in hul lewens voorlê. Dit mag wees dat jy 'n matriekkind het wat volgende jaar nie meer op skool gaan wees nie, of jy is 'n student...
Lees Meer

FOURTH INDUSTRIAL REVOLUTION

Preparing workforce for change By Suzanne Hattingh The world of work in 2020 and beyond will be significantly different from the workplace most of us know today. Therefore, it is crucial for leaders in government and the private sector to understand the major shifts resulting from the exponential pace...
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close