Solidarteit Wêreld

Foster a love for reading in your family

By Lize-Mari Labuschagne Do you read every day? Do your children read every day? And we’re not talking about the thousands of posts on Facebook. Can you remember the last time you picked up a book and read it from cover to cover? According to Susan du Plessis, Director...
Lees Meer

Kom ons sit die werk voort!

My eerste oorsese besoek was net ná die 1994-oorgang in Suid-Afrika. Ons het by familie gaan kuier wat na Amsterdam in Nederland emigreer het. Ek het op die vliegtuig die digter Totius se biografie klaar gelees, waarin daar vertel word van sy besoek aan Nederland ná die verwoestende Anglo-Boereoorlog....
Lees Meer

Sol-Tech se Ozwald eindig agste in seepkiskarwedren

Deur Philip Minnaar   ‘n Seepkiskar met die naam Ozwald die Volstruis, gebou deur Sol-Tech, het agtste geëindig in Red Bull se seepkiskarwedren in Sandton. Red Bull het op 16 September vanjaar dié wedren by Sandton City aangebied waartydens 71 deelnemers mekaar die stryd om die eerste plek aangesê...
Lees Meer

Solidariteit-lede bring Sandton tot stilstand met Sasol-stakers

Duisende lede van die Solidariteit Beweging het Donderdag 25 Oktober hofstukke by Sasol se hoofkantoor in Sandton beteken, asook memorandums by die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) oorhandig.   “Ons is vandag hier sodat ons eendag vir ons kinders kan sê ons het die regte ding gedoen. Dit wat Sasol nou...
Lees Meer

Heildronk op 100 uitgawes

So staan nog ’n jaar einde se kant toe. Hoewel die laaste deel van 2018 steeds volgepak is met dinge om af te handel, kan ons reeds met tevredenheid terugkyk op die jaar se groei en sukses tot op hede. Hierdie is die 100ste uitgawe van Solidariteit Tydskrif en...
Lees Meer

Van vakbond tot dreunende Beweging

Jou werk is ons werk. Dit was so, dit is so en dit sal altyd so wees. Met elke een van die afgelope honderd uitgawes van Solidariteit Tydskrif was dié slagspreuk die kern van die vakbond Solidariteit se missie en visie. En vandag is die vakbond se passie en...
Lees Meer

’n Toekoms geanker in Afrika

Deur Connie Mulder  Afrikaners se kernprobleem is nie hul getalle nie, maar eerder hul yl verspreiding. Dit is objektief waar van die ontstaan van die Afrikanervolk. Hoewel aanvanklik gekonsentreer in die Kaap, het die Groot Trek Afrikaners wyd oor Suid-Afrika versprei. Dit is vererger deur minderheidsregering, waar Afrikaners nog...
Lees Meer

Levinia Heks – van boekkarakter tot superster

Ilze Nieuwoudt  Sy het al behoorlik volksbesit geword – die skamerige Levinia Heks, oftewel Liewe Heksie wat met haar groottoon in die grond wikkel wanneer die skaamte haar beetpak. Sedert Verna Vels in die 1960’s oor Blommie Kabouter en Liewe Heksie begin skryf het, het Heksie en die karakters...
Lees Meer

Geroep om onvoorwaardelik te saai

Solidariteit Helpende Hand het nie altyd ’n keuse hoe om ons agenda op te stel nie, ons agenda kom dikwels vanself na ons: “Oom, kan ek hom hou?” Met hierdie woorde gaan lê die graad 1-dogtertjie in al die kamers van my hart. Haar arms klou om ’n tassie...
Lees Meer

Hol dat die stof so staan

Dit was ’n soel somersaand op Coetzenburg in Stellenbosch. Die ganse land was in ekstase, die wêreld in ongeloof. Hoe kan dit wees? Hoe kan ’n kaalvoetkind vanuit die niet kom en ’n wêreldrekord sommerso kafdraf? Zola Budd se naam is in die annale van wêreldatletiek verewig en ek...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close