Solidarteit Wêreld

Doen goed, want dit doen jóú goed

Deur Lize-Mari Labuschagne Altruïsme, ook bekend as selfloosheid, is dade van onbaatsugtige opoffering vir die welsyn van ander. Dis is wanneer jy ander se behoeftes voor jou eie plaas. Dit kan die koppie koffie wees wat jy maak vir 'n kollega wat 'n rowwe dag het, of die skenking...
Lees Meer

Die argitekplan waaraan ons bou

Sien volledige plan – klik hier Jare gelede het iemand in Europa vir drie bouers gevra waarmee hulle besig is. “Ek messel hierdie muur,” het die eerste bouer moeg gesê. “Ek bou aan ’n katedraal,” het die tweede bouer opgewek geantwoord. “Ons bou aan die Westerse Christendom,” het die...
Lees Meer

S-Leer | Verandering vereis volgehoue leer

Deur Juran van den Heever Die aard van werk is besig om te verander. Werk gaan lank al nie meer oor “doen jou werk” nie, maar meer oor jou aanpasbaarheid in ’n nuwe werksituasie ten opsigte van nuwe tegnologie, en nuwe maniere om met ander te werk. Outomatisering, robotte...
Lees Meer

National Minimum Wage Act: What you should know

Following years of deliberation, president Cyril Ramaphosa finally signed the National Minimum Wage Act (Act No 9 of 2018) on 23 November 2018. The Act was published in the Government Gazette on 27 November 2018. The President signed the English text and the English name of the Act will...
Lees Meer

Doen wat jy kan, waar jy is

Ons het hierdie jaar weer afgeskop met gedeeltelike duisternis weens Eskom en beurtkrag. Die ongerieflike beurtkragskedules was op almal se lippe en Facebook-profiele. Dit tref ‘n mens mos reg in die middel van die besigste tyd ná werk, wanneer jy moet kos maak, kinders bad of gou daardie bondel...
Lees Meer

Major breakthrough with ruling against racist general

The South African Police Service (SAPS) found the Head of Basic Police Development, Major-General Sandra Malebe-Thema, guilty of racism after sustained pressure from Solidarity. According to Anton van der Bijl, Head of Legal Services at Solidarity, Malebe-Thema made racist and humiliating remarks towards various training personnel during an event...
Lees Meer

Leave your work at the office

By Wilmarie Brits As technology advances and managers’ expectations increase, our work life becomes more challenging. The availability of so-called comfort technology, such as cell phones, home computers and tablets, is blurring the once sacrosanct line between personal time and professional time. A study has shown that one third...
Lees Meer

Jou gesin: Laat elke oomblik tel

Deur Wilmarie Brits Die daaglikse gejaag, lang werkure en skoolaktiwiteite veroorsaak gewoonlik dat gehaltetyd saam met die gesin in die slag bly en ons verder van mekaar verwyder raak. Om dinge saam jou gesin te doen, skep vertroue en ’n gevoel van eiewaarde, wat elkeen spesiaal en gewaardeer laat...
Lees Meer

Shorter internship proposal welcomed

The South African Medical Association (Sama) has launched an investigation into a proposal by the Department of Health to shorten the internship period of junior doctors from two years to one. Currently, medical students are expected to complete a two-year internship as well as a compulsory community service year....
Lees Meer

Eerste tassie-ontvangers nou in matriek

In 2007 het Chris Sealie, hoof van Laerskool Genl. Nicolaas Smit in die weste van Pretoria, en Mariana Kriel, Helpende Hand se streekorganiseerder van Gauteng-Noord, ’n behoefte in die gemeenskap raakgesien en besef hulle moet iets drasties doen. Helpende Hand se Skooltassieprojek is toe van stapel gestuur en altesaam...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close