Solidarteit Wêreld

Discovery Bank | Duisende sê nee vir rasuitsluiting

Deur Rochelle Snyman  Solidariteit het einde Februarie vanjaar ’n reuseveldtog teen Discovery Bank van stapel gestuur nadat Discovery gesê het hy beplan om 10% van die aandele in sy nuwe bank aan swart kliënte te gee. Die vakbond het afgeskop deur ’n reklamebord op die Ben Schoeman-snelweg te plaas...
Lees Meer

Ruk jou lewe reg met jou selfoon in die hand

Die jaar is volstoom op dreef, en soms voel dit asof alles wat moet gebeur en alles wat jy vergeet, oorweldigend raak. Daar is egter ’n verskeidenheid slimfoontoepassings (apps) wat jy kan gebruik om beter te beplan en te organiseer. Hieronder is drie apps wat enersyds gerieflik en andersyds...
Lees Meer

Eskom en Suid-Afrika se afbreek en heropbou

Dit voel of my hart wil breek oor Eskom. Daar is ’n paar redes hiervoor. Op ’n persoonlike vlak was Eskom my eerste werk ná my studies. My loopbaan het op die Matimba-kragstasie by Ellisras begin. My aardse besittings het alles in my beskeie studentekarretjie se bagasiebak ingepas toe...
Lees Meer

Religious convictions and the workplace

By Mariesa Jansen van Rensburg  In the case of TDF Network Africa (Pty) Ltd v Faris,* the employee (“Faris”) had been employed by the employer (“TDF”) since 2012. During the recruitment process, Faris informed TDF that she is a Seventh-day Adventist and that she could not work on the...
Lees Meer

Jou werk is ons hartsaak

Sedert 1902 glo Solidariteit in werk en om mekaar te help. 117 jaar later is dit steeds Solidariteit se hartsbegeerte om mense te help om 'n goeie werk te bekom en te behou. Ons uitdagings word ongelukkig groter, en dus moet ons planne nóg groter word. Solidariteit spits hom...
Lees Meer

Die Solidariteit NetWerk – unieke antwoord vir 'n unieke tyd

Deur dr. Dirk Hermann   Solidariteit is in 1902 gebore en sedertdien is dit ons werk om seker te maak dat ons lede gelukkig kan werk. 1902 was die tydperk net ná die Anglo-Boereoorlog. Baie jong seuns moes ná die oorlog van die plase na die myne verskuif. Die...
Lees Meer

Iemand by die hek

“Iemand is by die hek, Ouma!” Dis vakansie, en my kleinkinders kuier by Ouma. Ek is voor die wasbak, besig om ’n hoop skottelgoed klein te kry. Versigtig loer ek agter die kombuisgordyn uit. Ja, daar is iemand by die hek; ’n man. Ek takseer hom krities. As dit...
Lees Meer

Jou Beroepsgilde-gids

Deur Lize-Mari Labuschagne Solidariteit Beroepsildes is ’n helpmekaargemeenskap vir Afrikaanse professionele beroepslui wat ten doel om ’n daadwerklike verskil in die professionele gemeenskap te maak deur mense van ’n betrokke beroep as gemeenskap saam te snoer. Gemeenskaplike waardes gee aan elke gildelid iets om in te glo, asook ’n...
Lees Meer

Eskom | Honderde oud-werknemers wil help

Deur Mia Slabbert   Al die kundiges waarna min. Pravin Gordan op soek is om Eskom te kom help, is in Suid-Afrika en hulle steek in groot getalle hul hand op om die sukkelende kragreus met hul kennis en vaardighede by te staan. Só meen Solidariteit ná die oorweldigende...
Lees Meer

BLF stands by its racist remarks about the Hoërskool Driehoek tragedy

Black First Land First (BLF) president Andile Mngxitama has sent opposing papers to Solidarity following a complaint that was filed with the Equality Court against the party on 14 February. BLF spokesperson Lindsay Maasdorp celebrated the devastating death of four learners who died in the Driehoek school disaster on 1...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close