Solidarteit Wêreld

Bekommerd? Bereken, beplan, bóú toekoms

Deur Connie Mulder Suid-Afrika is ’n land waar die toekoms dikwels donker lyk, al tref die grootste storms ons nie sommer nie. Soos Jan Smuts gesê het, hier gebeur nie die beste goed nie, maar ook nie die ergste goed nie. In 2019 lyk die toekoms besonder onheilspellend, en...
Lees Meer

Akademia ken vanjaar 157 toekennings toe

Die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia het op 12 April 2019 haar jaarlikse kwalifikasieplegtigheid gehou. Daar is altesaam 52 grade, 10 gevorderde diplomas, vier diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. Dr. Pierre Edwards, voormalige skoolhoof by die Afrikaanse Hoër Seunskool en onderwyskenner, was die gasspreker by hierdie geleentheid. Edwards se...
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close