Solidarteit Wêreld

Dis tyd om nuut te dink en te doen

Albert Einstein het gesê dat dit die toppunt van dwaasheid is om dieselfde ding herhaaldelik te doen en dan ’n ander uitkoms te verwag. Hierdie wysheid is nou baie toepaslik in Suid-Afrika. Miljoene kiesers het so pas vir die sesde verkiesing sedert 1994 vir dieselfde regering gestem onder wie...
Lees Meer

Twee koppe beter as een

Ek het nou die dag lekker vir ’n kollega van my gelag. Dit was ’n moeilike dag by die werk, want die sperdatum van ’n projek was op hande terwyl daar nog ’n miljoen goed gedoen moes word. Sy kan soos ’n tornado deur die kantoor waai as sy...
Lees Meer

Verkiesing 2019 | Verrassings en feite

Deur Connie Mulder Dit is selde dat ’n verkiesing so min, en tegelykertyd tog so veel, verander soos die onlangse nasionale verkiesing. Aan die een kant het die twee grootste partye albei gekrimp. Vir die ANC was dit te verwagte ná dekades van wanbestuur en korrupsie, maar vir die...
Lees Meer

Solidariteit NetWerk van werk | Oplossings groter as probleme

Die wêreld om ons verander vinniger as ooit vantevore. Twee groot veranderlikes tref ons lede: Die eerste is die vierde industriële revolusie en die tweede is ’n onvriendelike staat wat verswak. Die vierde industriële revolusie Die vierde industriële revolusie is op almal se lippe. Klaus Schwab, uitvoerende voorsitter van...
Lees Meer

Beursstudente | Geleentheid sonder gelyke

Deur Mia Slabbert “Die dag toe ek graad vang, het my 94-jarige oupa in die gehoor gesit en hy het met groot trots vir my hande geklap, want ek is die eerste lid van ons familie wat uiteindelik graad gevang het. Hierdie gevoel kan ek vir niemand beskryf nie,...
Lees Meer

How to keep your skills sharp in a constantly evolving industry

By Wilmarie Brits  With technology advancing faster than ever, it goes without saying that your work environment and the nature of your work would have drastically changed over the last 10 years. The American Society of Administrative Professionals (ASAP) estimates that technology will advance 32 times from where it...
Lees Meer

Goeie skuld en slegte skuld

Appie Pienaar  “Hy wat leen, is ‘n slaaf van die man wat uitleen” (Spreuke 22: 7). Dit is nie sonder rede dat Koning Salomo hierdie wysheid kwytgeraak het nie. ’n Mens is nooit in ‘n gelyke verhouding tot iemand vir wie jy geld skuld nie. Hierdie waarheid het in...
Lees Meer

Hayo matata! Moenie bekommer nie

  Eva Mtshwene het nie in die Paradys gewoon soos haar Bybelse naamgenoot in die verre begindae van die aarde nie. Haar tuiste was ’n township-huisie waar ek eenmaal, lank terug, by haar netjiese eetkamertafel ’n gekookte maaltyd geëet het nadat Eva, net soos die Bybelse Eva, haar seun...
Lees Meer

Verpleegpersoneeltekorte: Dringende ingryping is nodig

Deur Wilmarie Brits  “Verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika is vir seker in gevaar, en die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar,” het Hennie Bierman, hoof van Solidariteit Beroepsgildes, gesê. In die eerste uitgawe van Solidariteit Tydskrif vir 2019 is die ingewikkelde en uitdagende situasies...
Lees Meer

Solidarity reacts to CAAC ruling on CemAir grounding

Solidarity welcomed the ruling handed down by the Civil Aviation Appeals Committee (CAAC) that the decision by the South African Civil Aviation Authority (SACAA) to ground CemAir was arbitrary, unreasonable and procedurally unfair. The union said there was no reasonable or legal basis to ground CemAir’s entire fleet, and...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close