Solidarteit Wêreld

Agt goue reëls om 'n sukses van jou loopbaan te maak

Dit is vir elke mens moontlik om ’n sukses van sy of haar loopbaan te maak. Die wel en weë van Solidariteit se meer as 180 000 lede het vir FLIP BUYS die geleentheid gebied om ’n deeglike studie te maak van die vereistes vir loopbaansukses. Hy het vir jare...
Lees Meer

Sol-Tech bou ’n splinternuwe, wêreldklaskampus

Sol-Tech word lank reeds as een van die beste privaat beroepskolleges in Suid-Afrika beskou. Sy sukses lê daarin om jongmense indiensneembaar te maak deur hulle met hoë gehalte-opleiding in skaars en kritiese vaardighede op te lei. Tans is daar sowat 1 200 studente in verskillende fases van opleiding, hetsy...
Lees Meer

Skuld met vlerke Ondermyning en wanbestuur vier hoogty by staatsinstellings

Deur Connie Mulder Dit is al amper soos klokslag – nóg ’n jaar, nóg ’n SAL-skande. In Junie 2019 bedank die soveelste uitvoerende hoof van die SAL, hierdie keer Vuyani Jarana. In sy bedankingsbrief voer Jarana aan dat die regering nie ernstig is daaroor om SAL te red nie,...
Lees Meer

Studieverlof: Ken jou regte

Deur Chantal van der Merwe Die afgelope tyd het Solidariteit Regsdienste ’n paar artikels op sy webtuiste, regsdienste.solidariteit.co.za, gepubliseer wat verband hou met studieverlof. Die vraag is nou: Het jy iets hieruit geleer en verstaan jy jou regte in verband met studieverlof nou beter? Kom ons toets jou kennis....
Lees Meer

Die vooruitsig om te bou

Dit voel vir my of ’n mens hierdie tyd van die jaar ’n ekstra hupstoot nodig het om uit die bed uit op te staan en jou kragte bymekaar te skraap om die dag aan te pak. Dit het nie net te doen met die koue daarbuite nie: Ek...
Lees Meer

Ons bly en bou!

Deur Dr. Dirk Hermann Baie mense is met reg bekommerd oor die rigting waarin Suid-Afrika beweeg. Die staat word swak regeer, wat direkte gevolge vir elkeen van ons inhou. Emigrasie is weer op almal se lippe. In ’n opname van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is bevind dat 67% van...
Lees Meer

Ons moet bou in die krake

Deur Connie Mulder Kimi Makwetu, ouditeur-generaal, kondig op 26 Junie 2019 aan dat slegs 7% munisipaliteite skoon oudits gekry het. Hy skets ’n prentjie van totale finansiële verval op plaaslike diensleweringsvlak. Mense ontvang nie meer basiese dienste van die regering nie. Paramedici moet nou vergesel word deur polisielede wanneer...
Lees Meer

Controversial NHI plan: ANC acts irrationally, irresponsibly

The recent adoption of the controversial National Health Insurance (NHI) plan by Cabinet is strongly condemned by Solidarity. Government clearly only wants to achieve an ideological victory even if it is at the expense of South Africans’ lives. Morné Malan, senior researcher at the Solidarity Research Institute (SRI), said...
Lees Meer

Almal verloor namate ons myne inboet

Deur Gideon du Plessis Volgens die Mineraleraad van Suid-Afrika het voltydse indiensneming in die mynbousektor met 56 366 werknemers oor die afgelope vyf jaar, vanaf 509 909 in 2013 tot 453 543 in 2018, gekrimp. In 1994 was daar 600 000 werknemers in dié sektor. Die vraag is: Wat...
Lees Meer

Take control of your career development

By Wilmarie Brits In the 21st century, continuous learning is an integral part of a successful career. If you work for a company that values learning and development, count yourself lucky. For many companies, the development of their employees is not a top priority, and therefore many do not...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close