Solidarteit Wêreld

Hardwerkende belastingbetalers subsidieer diefstal en wanbestuur

Dit is algemene kennis dat die hardwerkende belastingbetaler moet instaan vir die diefstal en wanbestuur van sowat R1,5 triljoen tydens die Zuma-era. Maar dis nie al nie. Die Ramaphosa-regering gaan volstoom voort om onbeskryflike groot uitgawes vir die belastingbetalers te beplan, soos die onbekostigbare en onwerkbare Nasionale Gesondheidsversekeringstelsel. Die...
Lees Meer

Wat kom die keiser werklik toe?

Deur Monica Mynhardt Ons almal kla baie vinnig oor hoe ons sommer wil ophou belasting betaal weens die regering se verkwisting daarvan – met goeie rede ook. Deur te kla oor die wyse waarop ons belastinggeld aangewend word, kyk ons egter die groter vraagstuk mis – behóórt ons enigsins...
Lees Meer

Unisa’s unfair affirmative action plan, Quality of education hangs in the balance

By Reon Janse van Rensburg Solidarity has approached the Department of Labour with a request to intervene in the University of South Africa’s (UNISA’s) implementation of its proposed promotion criteria. According to Solidarity, the university’s proposal is a contravention of the Employment Equity Act (EEA). “In the letter to...
Lees Meer

South Africans’ tax morale at an all-time low

By Lize-Mari Labuschagne  Major concerns about taxpayer morale were raised at the 2019 Tax Indaba held in Johannesburg on Monday, 26 August. The new commissioner of the South African Revenue Service, Edward Kieswetter, said at the tax conference that there has been a drastic drop in individuals’ and businesses’...
Lees Meer

Geskiedenis vertel die storie van ambagte in SA

Deur Cilleste van Dyk Een van die eerste opdragte wat die mens ontvang het, was om die aarde te bewoon en te bewerk. Laasgenoemde is natuurlik ’n reuse-taak sonder enige werktuie of toerusting. Daarom het die mensdom deur die eeue heen bly soek na metodes om dinge vir hulself...
Lees Meer

Solidariteit bal belastingvuis

Deur Cilleste van Dyk Mislukte staatsondernemings sluk jaarliks miljarde rande in en steeds belê die staat ons swaarverdiende belastinggeld roekeloos in hierdie entiteite. Daarom het Solidariteit ‘n vyfpunt-belastingvuis, oftewel ’n omvattende, wettige belastingprotesveldtog, van stapel gestuur. Dié protes sluit minstens vyf regsaksies teen staatsondernemings en belastingplunderaars in. Die SAUK....
Lees Meer

Moenie huiwer om die aflosstokkie oor te gee nie

By Solidariteit het ek die voorreg om saam met ’n klomp inspirerende storievertellers te werk. Die stories wat hulle vertel, is nie sommer net stories nie. Hierdie stories gee jou moed, laat jou 'n bietjie verder en harder dink oor belangrike kwessies en laat jou altyd besef jy het...
Lees Meer

Tax and your travel allowance: What you need to know!

By Wilmarie Brits  A travel allowance is an allowance granted by your employer to you, for the use of your private motor vehicle for business purposes. A fixed travel allowances and/or a petrol, garage and maintenance card will be granted only to employees who are required to do substantial...
Lees Meer

Belasting-slim beleggingseiendom

Deur Appie Pienaar Beleggers beskou eiendom deurlopend as een van die belangrikste bateklasse. Soos aandele met dividende is eiendom een van die min bates wat met inflasie groei én steeds ’n gereelde kontantuitbetaling in die vorm van huur oplewer. Volgens Absa se huisprysindeks het die prys van middelslaghuise die...
Lees Meer

Molefe feeling the full fury for corruption

By Cilleste van Dyk Earlier this year the North Gauteng High Court found that Brian Molefe, former Eskom CEO, was personally involved in the unlawful allocation of pension money to the value of about R30 million. R10 million of that amount was paid to him personally. The High Court...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close