Solidarteit Wêreld

Jy verdien beter waarde vir jou belasting

Deur Connie Mulder Verbeel jou dat jou selfoon vir die volgende twee weke net dood is. Jou klagtes val op dowe ore (en dit is natuurlik moeilik om sonder ’n selfoon oproepe te maak). Wanneer die rekening kom, sien jy dat jy steeds die volle bedrag moet betaal; inteendeel,...
Lees Meer

Oor Else, Louis en ’n verjaardag met koek, sosaties en Fanta

“Else Saterdag verjaar. Jy haar ’n koek braai.” Ek sug. Nog ’n SMS van Louis. Louis is doof en verstandelik gestremd. Hy het eendag by my hek opgedaag om ’n werkie te soek. Ek het heel toevallig ’n ou swaai gehad wat ek wou laat verf vir die skool....
Lees Meer
« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close