Solidarteit Wêreld

Toekomsberaad: Só lyk die laaste 5 jaar se welslae

Deur Mia Slabbert  Die Solidariteit Beweging het oor die afgelope vyf jaar verskeie welslae bereik, en het homself op talle gebiede gevestig as ’n groot rolspeler waarmee daar rekening gehou moet word in die Suid-Afrikaanse samelewing. Die Solidariteit Beweging het in 2015 ‘n omvattende vyfjaarplan bekend gestel waarmee hy...
Lees Meer

Die Afrikaner se 2030-droom

Dit is 10 Oktober 2030. Die groot dag het uiteindelik aangebreek. Die Suid-Afrikaanse regering teken vandag ’n omvattende kultuurakkoord waardeur Afrikaners se selfbestuur amptelik erken word. Die akkoord is in wese die erkenning van die uitgebreide kulturele selfbestuur wat Afrikaners reeds in die praktyk met sterk selfdoenorganisasies verwerklik het....
Lees Meer

Is an employer obliged to consult before changing policies?

An employer had a policy in place stipulating that employees who retired, whether normal or early retirement, qualified for transport costs to their retirement address, provided that three quotations were submitted. The policy was however changed before the employees retired, to the effect that the employer would no longer...
Lees Meer

Ons planne bly nie net ’n droom nie

Met die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad op 10 Oktober vanjaar het Solidariteit die laaste deel van 2019 met ’n groot hoogtepunt aangepak. Dit was ’n heerlike geleentheid waartydens die energie en opgewondenheid tasbaar was onder die groep mense wat saam groot dinge vir ons toekoms help beplan. Tydens die...
Lees Meer

Solidariteit takel vals rassismeklagtes in SAPD

Deur Morné Malan  Solidariteit het in Oktober tydens ’n mediakonferensie gesê dat hy bewus is van minstens 13 gevalle waar vals klagtes van rassisme teen wit polisielede gelê is. In die meeste gevalle word valslik beweer dat die polisielede die k-woord gebruik het. “Vals klagtes van rassisme is besig...
Lees Meer

Solidariteit ontmoet met top-politici in Europa

Die Solidariteit Beweging het gedurende September sy skakelwerk in Europa verder verdiep met ’n reeks ontmoetings met politieke leiers, vakbondleiers, joernaliste en gemeenskapsleiers in Europa. Die Beweging se netwerk in Europa is hierdeur verder uitgebrei. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, en Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling,...
Lees Meer

Solidariteit sê steeds nee vir NGV

Deur Morné Malan Solidariteit se veldtog teen die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) kom al 'n geruime tyd. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het al ongeveer drie jaar gelede die skadelike uitkomste van hierdie beleid uitgewys en aan Solidariteit-lede en die publiek gekommunikeer. Die NGV sal verreikende en geweldig negatiewe gevolge vir...
Lees Meer

Oorlewingswenke vir dié wat tussen Kersfees en Nuwejaar moet werk

Deur Wilmarie Brits  In die laaste paar weke voor die einde van die jaar is almal naarstiglik besig om al die los drade bymekaar te bring sodat hulle die jaar op ’n hoë noot kan afsluit by die eindjaarfunksie en met vakansie kan gaan. As jy egter tussen Kersfees...
Lees Meer

Tradisies die grondslag van ’n hegte gesin

Deur Wilmarie Brits Die Desembervakansie is só naby dat jy al amper die sand tussen jou tone kan voel, die vars seebries kan ruik en die kinders se gelag op die strand kan hoor eggo deur die lug. Vakansies bied vir jou uitgebrande siel ’n kans om te rus...
Lees Meer

Veiligheid en die modernisering van die mynbedryf

Deur: Jacques Benade Elke werknemer verwag en verdien dat sy of haar werksplek veilig en vry is van gevare en dat sy of haar gesondheid en welstand beskerm word. Volgens die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid 85 van 1993 het die werkgewer ’n verpligting om, sover dit redelik uitvoerbaar...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close