Solidarteit Wêreld

Solidariteit plaas die Suid-Afrikaanse Lugdiens in sakeredding

Deur Connie Mulder Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is al jare lank 'n albatros om die belastingbetaler se nek. Met opgehoopte verliese van meer as R32 miljard en meer as R27 miljard se skuld het dit 'n enorme fiskale risiko vir die Suid-Afrikaanse belastingbetaler geword. Solidariteit het al lankal gesê...
Lees Meer

Kom ons word deel van die oplossing

Meer as 2 500 jaar gelede moes jong mans in Antieke Griekeland wat diensplig moes doen om burgerskap van die Atheense stadstaat te kry, ’n merkwaardige eed aflê. Hierdie eed, en dit wat dit onderlê, het die grondslag van die Westerse kultuur en beskawing geword. Die 18-jarige mans moes...
Lees Meer

Saam is ons soveel sterker

So staan ons weer aan die begin van ’n nuwe jaar. Vir die een of ander rede klink 2020 idillies, amper asof ’n mens nuut kan begin met belangrike dinge in die lewe of dat daar groot goed gaan gebeur. Aan die een kant is dit waar, want Solidariteit...
Lees Meer

Ons is hier om te #BouOmTeBly | Op pad na 2030

Deur Reon Janse van Rensburg Die Solidariteit Beweging het in Oktober 2019 ’n toekomsberaad aangebied waar hulle onder andere planne bekendgemaak het vir 2020 tot en met 2030. Die beraad het daarop gefokus om ’n toekoms te beplan en te skep vir die volgende geslag jong Afrikaners en Afrikaanssprekendes....
Lees Meer

Overcome the fears of starting a new job

No matter where you find yourself on your career journey, it remains a frightening experience to start a new work. According to The Business Insider it is important to transform the nervous energy and tension that you experience on your first day into positive momentum, to help you get...
Lees Meer

Gordel vas vir die volgende tien jaar!

Deur Appie Pienaar Die nuwe dekade het uit ’n finansiële oogpunt beskou, nie goed begin nie: Groot dele van ons land gaan steeds gebuk onder ’n knellende droogte wat ’n beduidende invloed op voedselinflasie vir die volgende paar jaar kan hê, die JSE lyk ten spyte van ’n effense...
Lees Meer

Load shedding: Jou beurt, het jy krag?

Pick n Pay is ’n mengsel van kleur, klank en beweging – mense, geluide, kinders, trollies, rye ware op rakke. Dis Vrydagmiddag. Net toe ek my hand na die brood uitsteek, is dit skielik donker. ’n Kollektiewe “aaaah…” trek deur die winkel. Vir ’n sekonde of wat is dit...
Lees Meer

Solidariteit Regsdienste spog met rekordwenbedrag

Deur Alexa Reinecke Die jaar 2019 was ’n moeilike jaar met baie uitdagings, maar Solidariteit het getrou aan sy roeping sy lede in die werkplek beskerm. Die vakbond het ’n rekordbedrag van meer as R370 miljoen gewen in hofbevele en skikkings in ons lede se guns. Anton van der...
Lees Meer

’n Nuwe era – Die Solidariteit Strategiese Instituut

Deur Reon Janse van Rensburg ’n Goeie strategiese raamwerk is nodig as ’n organisasie sy fokuspunte wil herbelyn, nuwe uitdagings en behoeftes wil identifiseer, en met moderne oplossings daarvoor vorendag wil kom. In 2020 is dit Solidariteit se mikpunt om ’n strategie in plek te stel waarmee ons ’n...
Lees Meer

Afleggingsbloedbad

Deur Johnell van Vollenhoven Die Kersseisoen van 2019 het vir duisende families van werknemers in die mynbou- en vervaardigingsektor die droewige vooruitsig ingehou dat grootskaalse afleggings met die aanvang van 2020 op hulle wag. Dit is voorafgegaan deur heelwat afleggings vroeër in 2019 wat meer as 7 000 werkers...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close