Solidarteit Wêreld

Beroepsgildes – nou meer as ooit ’n bymekaarkomplek

Deur Mandy-Michelle Thackwray   Die inperkingstyd is vir baie mense ’n tyd van angs, spanning en hartseer. Ons is oornag gekonfronteer met ’n nuwe werklikheid soos iets uit ’n Hollywood-rolprent. Gelukkig is daar gewoonlik in ’n rolprent ook ’n held wat ’n teenmiddel het en die wêreld oornag van...
Lees Meer

Salarisaftrekkings

Deur: Devon Basson Werknemers is dikwels onseker of werkgewers geld van hul salarisse mag aftrek aan die einde van ’n maand. Maar hoe en wanneer mag ’n werkgewer wel aftrekkings maak? Artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal aan watter vereistes voldoen moet word voordat ’n werkgewer...
Lees Meer

Om te leer wag ….

My afvlerk-eendjie, Marietjie, het die eerste dag of twee hoegenaamd geen probleem met die grendelstaat gehad nie. Om laat te slaap, stadig ontbyt te eet en ’n lang oggendbad te neem, was ’n heerlike afwisseling van die gejaag om haar soggens betyds aangetrek en by haar sentrum afgelaai te...
Lees Meer

Working from home: Will it become the new norm?

By Wilmarie Brits The ongoing debate on the merits of working from home instead of at the office recently gained new impetus after the Covid-19 pandemic resulted in the implementation of social distancing measures and forced many companies to let their employees work from home in order to keep...
Lees Meer

Helpmekaardag – ’n gemeenskap wat saamstaan

Deur Johnell van Vollenhoven Toe die son op 7 April 2020 opkom, was die Solidariteit Beweging se mense gerat vir aksie. Die Virseker Trust het net die vorige dag R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Krisisfonds geskenk, en dit was presies die hupstoot wat hulle nodig gehad het...
Lees Meer

Staatshulp op rassegrondslag bepaal

Maande voordat die koronavirus in Suid-Afrika gediagnoseer is, het die Covid-19-pandemie reeds die gesondheid en ekonomiese bedrywighede van talle lande wêreldwyd tot stilstand gedwing en dit was dus werklik geen verrassing toe dit uiteindelik ook in Suid-Afrika gebeur nie. Reëls en regulasies is inderhaas afgekondig en ’n noodtoestand is...
Lees Meer

Smart work measures to ensure a safe working environment

By Reon Janse van Rensburg  “It is key to understand that the health of the people of South Africa is not negotiable and that it must be prioritised. However, it is not beneficial to the country, the economy and the people of South Africa if the physical threat is...
Lees Meer

Solidariteit se monumente van hoop midde-in die koronakrisis

Ons probeer nog sin maak van die koronakrisis nadat dit die ritme van die wêreld geskud het en op mikrovlak ook die ritme van gesinne ontwrig. Die inperking in Suid-Afrika is verleng en dit is duidelik dat ons ook ná die streng inperkingstyd anders sal moet leef en werk....
Lees Meer

Solidariteit se postpandemiepad

Suid-Afrika en die res van die wêreld het in 2020 in ’n ongekende situasie ten opsigte van gesondheid en ekonomiese vooruitsigte beland. Covid-19, oftewel die koronavirus, hou ’n ernstige bedreiging vir mense se gesondheid in en daarom het die Suid-Afrikaanse regering besluit om ’n beleid van grootskaalse inperking in...
Lees Meer

Die pad vorentoe ná die inperking en Covid-19

Dit was op Alexanderbaai (van alle plekke!) dat ek die eerste keer die ANC se Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) gesien het. Ek was nog nuut in die vakbondwese toe ek in daardie afgeleë gebied namens ons lede gaan onderhandel het. Langs my het ’n jong NUM-verteenwoordiger gesit, met ’n...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close