Solidarteit Wêreld

Uit! Ons laat ons nie inperk nie

’n Nuwe virus het die wêreld getref. Dit was totaal onbekend en onsekerheid en histerie het die wêreld oorval, eers in China, toe in Italië en daarna New York. Foto’s van oorvol hospitale en doodskiste is blitsig deur sosiale media die wêreld ingestuur. Op 4 Maart word die eerste...
Lees Meer

’n Nuwe monument

Deur Chris Chameleon Ons is tans besig met aanbouings by my huis. Die werk moes lankal klaar gewees het, maar toe skink die owerhede mos vir ons ’n lang glas burgerregteskending in die vorm van ’n ongenaakbare grendeltyd en daar staan alles toe vir maande lank stil. Die enigste...
Lees Meer

Retrenchment: Know your rights

By Barend Smit Since the beginning of the year, and even more so after the implementation of the national lockdown because of the Covid-19 pandemic, several companies have commenced with the large-scale retrenchment of their employees. It is important that employees should understand how retrenchment works and know their...
Lees Meer

Nie hopelose einde nie, maar eindelose hoop

Deur Wilmarie Brits Hoop is ’n moeilike begrip om te omskryf, en die meeste mense sien dit bloot as ’n wens of ’n begeerte. “Ek hoop 2021 is ’n beter jaar as 2020.” “Ek hoop die kinders kan binnekort terugkeer skool toe.” “Ek hoop pres. Cyril Ramaphosa laat weer...
Lees Meer

Só skep ons Netwerk van Werk

Deur Bianca Smit Wat is ’n beroep nou eintlik? Die woordeboek sê dis ’n werkkring, vak of betrekking, maar in ons huidige omstandighede is dit iets wat net gedoen mag word indien dit as noodsaaklik geklassifiseer is, en dan ook net mits daar aan baie spesifieke veiligheidsmaatreëls voldoen word....
Lees Meer

Monument van Gemeenskapskrag

Deur Reon Janse van Rensburg  Die Covid-19-krisis het ongekende maatskaplike nood reg oor Suid-Afrika tot gevolg. Talle Suid-Afrikaners wat reeds voor die pandemie gesukkel het om kop bo water te hou, het weens die nasionale inperking hulle werk verloor en armoede ontstaan of vererger nou landwyd. Die Solidariteit Beweging...
Lees Meer

Die Wolkskool: Toekomsgerigte Onderwysmonument

Deur Lize-Mari Labuschagne As ’n mens dink aan hoop kan jy nie help om te dink aan jou kinders nie. Die begin van 2020 was ’n onseker tyd vir skoliere en ouers. Die sluiting van skole het leerders en onderwysers in ’n posisie geplaas waar graadgroepe kon agterraak met...
Lees Meer

Monumente van wêreldklaskwalifikasies

Deur Reon Janse van Rensburg Akademia se visie is om ’n leidinggewende verskaffer van hoëronderwyskwalifikasies te wees. Om dit te verwesenlik, pas dié Afrikaanse instelling die klassieke universiteitsmodel toe, maar brei daarop uit deur die moontlikhede wat die hipertegnologiese era bied, ten volle te benut. Volgens prof. Danie Goosen,...
Lees Meer

Waarom ons VN toe gaan

CERD is die Committee on the Elimination of Racial Discrimination, ’n komitee van onafhanklike menseregtekundiges wat gehoor gee aan ’n verdrag genaamd die International Convention on the Elimination of All Forms of Racial Discrimination (ICERD). CERD is ’n liggaam wat in 1969 deur die Verenigde Nasies (VN) op die...
Lees Meer
dad kissing baby

Lewende monumente van hoop

Rewolusie pleks van restourasie  ’n Paar jaar gelede daag daar op ’n dag onverwags ’n besoeker by ons ou hoofkantoor in Braamfontein op. Hy keer my in die gang voor: “Ek het vir jou Yskor Opleidingsentrum se laaste Afrikaanse tegniese boeke gebring,” sê hy. Ek stap saam met hom...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close