Solidarteit Wêreld

Ongeduld ook ’n virus

Deur Marietha Malan “Ek is nou óór dit,” sê my tweede oudste onlangs toe ons per video gesels. Haar arbeidsterapiepraktyk staan op wankelende bene en versigtige treetjies vorentoe is nodig. Sy het ’n klomp geld – wat sy eintlik nie het nie – spandeer aan ’n elektroniese koorsmeter, ontsmettingsmiddels,...
Lees Meer

Adaptability the #1 working skill for a Covid-19 workplace

By Wilmarie Brits According to Albert Einstein, the measure of intelligence is the ability to change. In 2020, this is especially true. The labour market is rapidly changing due to Covid-19 and its devastating economic impact on every aspect of the workplace, and experts say we are seeing the...
Lees Meer

Covid-19: Skool toe of tuisskool?

Deur Wilmarie Brits Covid-19 en die grendelstaat bied talle nuwe uitdagings vir skole, onderwysers en leerders. Die besluit om jou kinders te midde van die pandemie skool toe te stuur of eerder tuis te hou, rus swaar op die skouers van byna elke ouer. Die antwoord is om te...
Lees Meer

Denel moet opdok ná roekelose optrede

Deur Wilmarie Brits Sedert die arbeidshof op 4 Augustus beslis het dat Denel alle uitstaande kontraktuele en statutêre verpligtinge teenoor sy werknemers teen nie later nie as 7 Augustus moet nakom, het die staatsbeheerde wapenvervaardiger steeds geen betaling gemaak nie. Solidariteit was genoodsaak om die arbeidshof te nader nadat...
Lees Meer

Werk is iets wat jy doen en nie ’n plek nie

Deur Gideon du Plessis Die Covid-19-pandemie het mense se denke oor die werkplek gemoderniseer. Ons begin besef dat werk iets is wat jy doen en nie ’n plek is waarheen jy gaan nie. In sy boek, Maverick, beskryf Ricardo Semler ’n ongewone werkplek waarmee hy in 1993 sy tyd...
Lees Meer

Regering se hantering van WVF-Ters ’n ramp

Deur Morné Malan Solidariteit het skerp kritiek uitgespreek oor die regering se onvermoë om die Covid-krisis te bestuur nadat ’n studie onder Solidariteit se lede ’n geweldige probleem met wanbetaling en administrasie van noodfondse deur die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) getoon het. “Sowat 7% van ons lede het reeds hul werk...
Lees Meer

Is ons dan te wit vir ons land?

  Deur dr. Dirk Hermann Sê saam nee vir die rasmalligheid! Ek is keelvol, om dit lig te stel, vir die rasmalheid van hierdie land. Vir etlike jare reeds veg ek in my persoonlike hoedanigheid en as deel van Solidariteit as organisasie teen rasvergrype. Diep teleurgesteld moes ek toekyk...
Lees Meer

#WerkMaakSterk: Solidariteit maak werk van Covid-19 se gevolge

Deur Reon Janse van Rensburg Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, lê die grootste herskommeling van die Suid-Afrikaanse werkmag nou voor. Groot maatskappye wat etlike dekades reeds deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie vorm en duisende werkgeleenthede aan Suid-Afrikaners bied, het begin met afleggings. Die ekonomiese gevolge van Covid-19...
Lees Meer

Hedendaagse helde

Die helde in stories kom gewoonlik van ’n ander land en uit ’n ander era, maar die moeilike tyd wat ons tans weens die Covid-19-pandemie beleef, het ons eie hedendaagse helde opgelewer wat nie terugdeins vir probleme nie. Cilleste van Dyk het met drie van hierdie dapper helde van...
Lees Meer

In krisistye moet jy waag om te kan wen

Deur Flip Buys In die middel van die harde vlak 5-inperking kry ek een nag laat ’n benoude oproep van ’n jarelange staatmakerlid. “Gaan Solidariteit hierdie krisis oorleef?” vra hy angstig. “Wat as hierdie Covid-tsunami alles platvee waaraan ons 20 jaar lank gebou het? Solidariteit is al wat nog...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close