Solidarteit Wêreld

Onwankelbaar, rotsvas!

Deur Marietha Malan Ek het nog nooit van verandering gehou nie. In die personeelkamer kies ek my stoel in ’n veilige hoek. Selfs op die eerste werkdag van die nuwe jaar, wanneer almal tradisioneel weer nuwe plekke kies, mik ek vir my ou stoel. Ek ry soggens altyd dieselfde...
Lees Meer

Occupational guilds – medieval to modern

By Wilmarie Brits Guilds originated in the High Medieval Period, as craftsmen united to protect their common interests in a particular trade. Guilds were generally organisations that used an early form of accreditation and membership in the form of letters patent, which were issued by the local lord. These...
Lees Meer

Maak 2020 se Kersfees besonders

Deur Wilmarie Brits Die jaar 2020 was beslis onvergeetlik, maar nie vir die regte redes nie. Die ekonomie het ons almal gedruk soos ’n nuwe paar skoene en talle mense voel aan die einde van dié lang jaar moedeloos, onseker of bloot net omgekrap omdat dinge nie volgens plan...
Lees Meer

’n Welstandfokus is kritiek vir herstel

Deur Cilleste van Dyk Solidariteit sien sy lede nie net as werknemers nie, maar ook as mense wat as deel van ’n gesin en ’n gemeenskap funksioneer. Die maatskaplike gevolge van die Covid-19-pandemie is omvangryk en daarom het Solidariteit ’n maatskaplike oorbruggingsplan as deel van die Werkherstelprogram bekendgestel. Lees...
Lees Meer

Werkbehoud en -herstel in die nuwe wêreld van arbeidsverhoudinge

Deur Reon Janse van Rensburg Die Covid-19-krisis het die skuif na elektroniese platforms vir werkgewers en werknemers versnel om ’n interaktiewe werkgemeenskap moontlik te maak. Solidariteit gaan in die volgende 18 maande die eerste interaktiewe en geïntegreerde werkgemeenskap ter wêreld bekendstel. Al die elemente van die Solidariteit Netwerk en...
Lees Meer

Werkherstelprogram ontsluit kennisekonomie

 Deur  Lize-Mari Labuschagne Die derde fokusarea van die Werkherstelprogram is opleiding. Die wêreld van werk het in vele opsigte drasties verander, en die kennisekonomie sal voortaan bepaal wie geleenthede gaan kry. Solidariteit het reeds in 2019 besluit om sy opleidingsaanbod aan lede uit te brei om seker te maak...
Lees Meer

’n Werkherstelprogram vir jou en jou toekoms

Deur Reon Janse van Rensburg “In Afrika is daar ’n wit stam. Hulle noem hulself Afrikaners. Hulle hou van grond, is ’n bietjie rof, dink baardolie is mode en dra vellies kerk toe en werk toe. Tog is hulle net so tuis in raadsale. Hulle presteer saam met die...
Lees Meer

Hoekom die Werkherstelprogram?

Deur Cilleste van Dyk Die drakoniese inperkings om die koronapandemie te probeer bekamp, is besig om die grootste menslike tragedie sedert die Tweede Wêreldoorlog te veroorsaak. Die Internasionale Arbeidsorganisasie bereken dat globale werkloosheid gaan verdubbel en dat bykans 200 miljoen mense hul werk kan verloor. Dit gaan die lewens...
Lees Meer

Normale werk vereis ’n normale land

Deur Flip Buys Suid-Afrika het ’n rekordwerkloosheidskoers. Dit is baie slegte nuus, want werk staan sentraal in ons lewens. Ons hele lewe is daarom georganiseer. Daarom het Solidariteit die Werkherstelprogram geloods. Gesaghebbende peilings deur Gallup het bepaal dat mense se grootste begeerte ’n goeie werk is. ’n Goeie werk...
Lees Meer

Hoopvolle toekoms

Deur Cilleste van Dyk Ons sal self. Hierdie drie woorde kan baie arrogant klink sonder die regte konteks. Solidariteit sê: Ons sal self, nie omdat ons dink dat ons dinge alleen of deur ons eie krag sal regkry nie, maar omdat dat daar geen ander opsie is vir ’n...
Lees Meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close