![]() |
Uitgawe 6 2011 – Húlle laat die dienswiele rolSolidariteit se span by Lede-administrasie hou Solidariteit se diensleweringswiele aan die rol. Dit is met dié span waarmee lede gewoonlik eerste te doen kry wanneer hulle by die vakbond om hulp aanklop. Volgens Dawid Durie, hoof van dié afdeling, vertolk die vroue by Solidariteit se dienskantore ’n verskeidenheid rolle.Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – Sasol: The biggest success story in yearsBy Cilleste van der Walt Once again, Solidarity and the energy and chemicals company Sasol succeeded in portraying the kind of relationship sought after by every industry. Thanks to excellent negotiation and a commitment by both parties to reach a win-win solution, approximately 1060 job opportunities were saved. Not...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – Afleggings by Bridgestone beperkDeur Cilleste van der Walt & Moira-Marie Kloppers Statistieke Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingsyfers wat op 20 September bekendgestel is, toon dat indiensneming in die formele vervaardigingsektor die afgelope jaar met 18 000 poste, oftewel 1,5%, afgeneem het.Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – Vakbond behaal welslae by Vereeniging RefractoriesDeur Cilleste van der Walt Solidariteit het groot welslae by Vereeniging Refractories behaal. In Julie vanjaar het die vakbond ’n Artikel 189-kennisgewing van die maatskappy ontvang waarin 181 poste as oorbodig verklaar is, arbeidsmakelaars ingesluit. Danksy die sterk verhouding wat Solidariteit met die maatskappy het, is geen Solidariteit-lede uiteindelik...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – Vakbondleiers trots op 2011, gefokus vir 2012“Solidariteit se sukses lê daarin dat al sy amptenare hulle werk vanuit ’n roepingsperspektief verrig terwyl hul ook toegerus word om voortreflike ledediens te lewer,” meen Gideon du Plessis, adjunk uitvoerende hoof van Solidariteit in beheer van kollektiewe bedinging. MOIRA-MARIE KLOPPERS het met hom en Solidariteit se vier vakbondveterane...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 4 2011- Vakbond veg om Aurora-hoofstuk af te sluitDeur: Moira-Marie Kloppers Spesiale taakspan van die Solidariteit Beweging, bestaande uit verteenwoordigers van die vakbond Solidariteit, die burgerregteinisiatief AfriForum en Solidariteit Helpende Hand, het in Junie begin met ’n sespunt-reddingsplan wat daarop gemik is om die voormalige werknemers van Aurora Empowerment Systems, wat deur dié maatskappy se toedoen in...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 4 2011 – Blink toekoms wink in IT-bedryfDeur: Cilleste van der Walt Die vaardigheidstekort in die inligtingstegnologiesektor (rekenaar verwante beroepe) wat die afgelope paar jaar begin kop uitsteek, is ’n bewys dat talle mense hierdie beroep onderskat.Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 4 2011 – So woeker vakbond regdeur die landDeur: Cilleste van der Walt RUSTENBURG • ’n Staking by Lonmin Platinum in Junie vanjaar het tot die afdanking van 9 000 werknemers gelei. Die staking het as gevolg van interne geskille tussen verteenwoordigers en lede van die vakbond NUM ontstaan en was onwettig. Gevolglik is almal wat aan die...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 4 2011 – Loononderhandelings: Goeie vordering gemaakDeur: Moira-Marie Kloppers Vanjaar se loonseisoen is harde bene kou, maar Solidariteit het reeds bewys dat billike loonverhogings bo inflasie wel moontlik is. Benewens die behoud van vaardighede, veg die vakbond vanjaar vir loonverhogings wat moet vergoed vir skerp stygings in mediese, voedsel- en opleidingskoste. Die koste van elektrisiteit...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 4 2011 – Retrenchments at Union Carriage & WagonBy Cilleste van der Walt Solidarity recently represented members at Union Carriage & Wagon in a time of restructuring at the company on the account of operational requirements. Of the 224 non-scheduled employees, only 42 will be affected by the retrenchments.Lees Meer |
Oops! We could not locate your form.