Solidarteit Wêreld

3D-drukkers Sol-Tech bly aan voorpunt

Sol-Tech, die Solidariteit Beweging se tegniese beroepsopleidingskollege, het pas hul eerste 3D-drukkers aangeskaf om studente in die gebruik van dié opwindende tegnologie op te lei. Hoewel opleiding in 3D-tegnologie nie ’n vereiste in Sol-Tech se kursusse is nie, is die aanskaf van hierdie toerusting net nóg ’n manier hoe...
Lees Meer

Court says about PTSD in police service

Posttraumatic stress disorder (PTSD) is a serious, diagnosable medical condition that can be classified as a type of anxiety disorder. PTSD in the workplace develops when a person is constantly exposed to events that cause psychological trauma but doesn’t get the opportunity to completely and effectively process the trauma....
Lees Meer

Akademia open studiesentrums in PE en Namibië

Akademia brei in 2018 uit na die Oos-Kaap en Namibië wanneer studiesentrums in Port Elizabeth en Windhoek hul deure vir voornemende studente open. Dít bring Akademia se voetspoor op 13 studiesentrums te staan. Port Elizabeth se studiesentrum is op die terrein van Akademia se vennoot, die Voortrekkers, geleë, terwyl...
Lees Meer

Nuut op Kraal Uitgewers se boekraak

Deur Ilze Nieuwoudt  Louw-broers: Gedig in die hart Sommige mense word met ’n goue lepel in die mond gebore; ander met ’n witbrood onder die arm. Maar die Louw-broers is waarskynlik met ’n gedig in die hart en ’n pen in die hand gebore. Die nalatenskap van die skrywer-broers...
Lees Meer

Afrikaans én sy mense se verlede digitaal

Deur Ilze Nieuwoudt Om inligting op die internet te kry, is amper dieselfde as om water uit ’n brandkraan te probeer drink. Volgens die webblad Social Media Today is daar teen die einde van 2016 nagenoeg 2,9 miljard soektogte per dag met die soekenjin Google gedoen. Maar wat het...
Lees Meer

Wolkskool ontsluit nuwe leerwêreld

Skool is deesdae glad nie meer soos dit in die verlede was nie. Kinders moet reeds van kleins af talle uitdagings die hoof bied – dikwels uitdagings waarvoor baie volwassenes nie eens kans sien nie. Die behoefte aan ’n nuwe manier van skoolgaan is groter as ooit. Om aan...
Lees Meer

AfriForum lank nie klaar met Grace Mugabe

Deur Alet Rademeyer Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, mag dalk veilig terug op eie bodem wees ná die aanrandingsvoorval waarby sy onlangs betrokke was, maar die stryd om haar tot verantwoording te roep, duur voort. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en die burgerregte-organisasie se regspan is van mening...
Lees Meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close