Solidarteit Wêreld

’n Welstandfokus is kritiek vir herstel

Deur Cilleste van Dyk Solidariteit sien sy lede nie net as werknemers nie, maar ook as mense wat as deel van ’n gesin en ’n gemeenskap funksioneer. Die maatskaplike gevolge van die Covid-19-pandemie is omvangryk en daarom het Solidariteit ’n maatskaplike oorbruggingsplan as deel van die Werkherstelprogram bekendgestel. Lees...
Lees Meer

Werkbehoud en -herstel in die nuwe wêreld van arbeidsverhoudinge

Deur Reon Janse van Rensburg Die Covid-19-krisis het die skuif na elektroniese platforms vir werkgewers en werknemers versnel om ’n interaktiewe werkgemeenskap moontlik te maak. Solidariteit gaan in die volgende 18 maande die eerste interaktiewe en geïntegreerde werkgemeenskap ter wêreld bekendstel. Al die elemente van die Solidariteit Netwerk en...
Lees Meer

Werkherstelprogram ontsluit kennisekonomie

 Deur  Lize-Mari Labuschagne Die derde fokusarea van die Werkherstelprogram is opleiding. Die wêreld van werk het in vele opsigte drasties verander, en die kennisekonomie sal voortaan bepaal wie geleenthede gaan kry. Solidariteit het reeds in 2019 besluit om sy opleidingsaanbod aan lede uit te brei om seker te maak...
Lees Meer

’n Werkherstelprogram vir jou en jou toekoms

Deur Reon Janse van Rensburg “In Afrika is daar ’n wit stam. Hulle noem hulself Afrikaners. Hulle hou van grond, is ’n bietjie rof, dink baardolie is mode en dra vellies kerk toe en werk toe. Tog is hulle net so tuis in raadsale. Hulle presteer saam met die...
Lees Meer

Hoekom die Werkherstelprogram?

Deur Cilleste van Dyk Die drakoniese inperkings om die koronapandemie te probeer bekamp, is besig om die grootste menslike tragedie sedert die Tweede Wêreldoorlog te veroorsaak. Die Internasionale Arbeidsorganisasie bereken dat globale werkloosheid gaan verdubbel en dat bykans 200 miljoen mense hul werk kan verloor. Dit gaan die lewens...
Lees Meer

Is ons dan te wit vir ons land?

  Deur dr. Dirk Hermann Sê saam nee vir die rasmalligheid! Ek is keelvol, om dit lig te stel, vir die rasmalheid van hierdie land. Vir etlike jare reeds veg ek in my persoonlike hoedanigheid en as deel van Solidariteit as organisasie teen rasvergrype. Diep teleurgesteld moes ek toekyk...
Lees Meer

#WerkMaakSterk: Solidariteit maak werk van Covid-19 se gevolge

Deur Reon Janse van Rensburg Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, lê die grootste herskommeling van die Suid-Afrikaanse werkmag nou voor. Groot maatskappye wat etlike dekades reeds deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie vorm en duisende werkgeleenthede aan Suid-Afrikaners bied, het begin met afleggings. Die ekonomiese gevolge van Covid-19...
Lees Meer

Video wys teendeel van afbrekende kunswerk

Die kunswerk van Dean Hutton wat die woorde F*** White People in wit en swart herhaal, het die tonge behoorlik los – nie net oor die kunstenaar nie, maar ook die hofbeslissing wat op sigself opspraak gemaak het. Hooflanddros D.M. Thulare het beslis dat dié kunswerk nie haatspraak is...
Lees Meer

Ons is daar vir jou

Waarom bestaan die Solidariteit Beweging nou eintlik? Wat maak dit belangrik om kennis van dié inisiatief te neem? Die antwoord is maklik: Ons is daar vir jou en dit is belangrik, want Solidariteit het werklik jou beste belange op die hart – nie net by die werksplek nie, maar...
Lees Meer

Mynwerkersmoederhen

Sy sit trots maar rustig, soos elke ander dag, agter haar geordende lessenaar waar sy as Flip Buys, uitvoerende hoof van die Solidariteit Beweging, se persoonlike assistent werk en sy gaste ontvang. Haar donker oë vriendelik en haar glimlag aansteeklik. Haar gesig helder dadelik op met die onverwagse besoek...
Lees Meer
Volgende Bladsy »

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close