![]() |
Van Kuruman tot CootamundraDie lied van 'n volk in ‘verstrooiing’ Deur Dr. Dirk Hermann Ons land in die pragtige stad Sydney. Ons beleef die Sydney-operahuis, die Sydney-hawebrug, watertaxi’s en talle ander dinge wat nie aan ons in Suid-Afrika bekend is nie. Daar is tog dinge wat bekend is, soos die Britse argitektuur...Lees Meer |
![]() |
Solidarity releases eighth Bank Charges ReportThe Solidarity Research Institute has recently released its Bank Charges Report for 2017. According to the report, strong competition has continued in the market for personal transactional bank accounts in 2017. This is the eighth annual edition of the Solidarity Bank Charges Report. According to Gerhard van Onselen, economics...Lees Meer |
![]() |
My child of the future, we are fighting quotas for you tooBy Francois Redelinghuys My child, you are not here yet, but one day when you are here, I know that I will be able to tell you in all honesty that I have done everything in my power to give you every possible opportunity to make a success...Lees Meer |
![]() |
Historiese hofuitspraak is reddingsboei vir MEIBCDeur Wilmarie Brits Die historiese uitspraak deur regter Sean Snyman dat die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf (MEIBC) onder administrasie geplaas moet word, is gelewer na aanleiding van ’n aansoek wat deur Solidariteit gebring is. Dié uitspraak, wat op 13 Junie vanjaar gelewer is, is nie net...Lees Meer |
![]() |
Godsdiens in skole: Wat beteken uitspraak?Deur Francois Redelinghuys Die hooggeregshof in Johannesburg het onlangs uitspraak gelewer in die opspraakwekkende saak rakende die beoefening van godsdiens in skole. Agtergrond Die Organisasie vir Grondwetlike Onderrig en Demokrasie (Ogod) het ’n saak aanhangig gemaak teen ses skole wat hulleself met ’n Christelike etos verbind en onderrig vanuit...Lees Meer |
![]() |
Beginselvaste vernuwing op 115 jaar!Deur Juran van den Heever Solidariteit vier vanjaar sy 115de verjaarsdag en bewys al sedert 1902 dat hy g’n gewone vakbond is nie. Hy kry dit voortdurend reg om hom by gedurig veranderende sosio-politieke en ekonomiese eise en omstandighede aan te pas. Dit is die geheim van Solidariteit se...Lees Meer |
![]() |
Solidariteit is digitaal fiksDeur Lindie de Beer Ons leef in 'n era waar planne gemaak word vir die eerste groep mense om op Mars te gaan woon. Jy koop skoene en kruideniersware oor die internet en knoop via jou selfoon videogeselsies aan met geliefdes in 'n ander land. Vandag se tieners...Lees Meer |
![]() |
Anderkant die meerderheidswaardKollektiewe selfmoord nie opsie nie; selfvertroue wel Deur dr. Dirk Hermann Aan die suidpunt van Afrika bly ’n klein groepie mense. Hulle is van Afrika, maar sommige Suid-Afrikaanse politici beskou hulle as vreemdelinge. Hulle het nie ’n ander blyplek nie, maar sommige Afrikane sien hulle as synde van ’n...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – Afrikaans op sy lekkerste by MaroelaDeur Susan Lombaard Wen kontant met jóú Afrikaanse storie “As Sandveldklong,” skryf Diko van Zyl, ’n gebore Sanvêller, afgetrede professor, historikus en wynkenner, “het ek vir die eerste keer op Stellenbosch agtergekom dat ek ’n bietjie annerster praat as die standaard-Afrikaans van die WAT toe ’n mooi Bolandse meisie...Lees Meer |
![]() |
Uitgawe 6 2011 – AfriForum sit stryd teen haatspraak voortDeur Ilze Nieuwoudt Dit is diskriminerend, ondermyn menseregte en daar is geen regverdiging om die lied te sing nie. Só meen regter Colin Lamont, wat in sy uitspraak in September die sing van die omstrede lied “Skiet die Boer” tot haatspraak verklaar het.Lees Meer |
Oops! We could not locate your form.