Solidarteit Wêreld
Uitgawe 6 2011 – WerkNet ontlont tikkende tydbom

Uitgawe 6 2011 – WerkNet ontlont tikkende tydbom

In Time Magazine van 22 Augustus 2011 word die onlangse onluste in Londen onder die vergrootglas geplaas. Die skrywer meen dat hoewel die onluste vinnig as ’n rassegeveg afgemaak is, ontleders hierdie bevinding weerlê en die voorval eerder as ’n klassegeveg beskryf: Die armes se opstand teen die rykes;...
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Basta, ons ís van Afrika!

Uitgawe 6 2011 – Basta, ons ís van Afrika!

Deur Ilze Nieuwoudt   Ons ís van Afrika!  Dit is die boodskap van Afrikaanse hoërskoolleerders wat aan ’n unieke liriekskryfkompetisie deelgeneem het en wat duidelik nie huiwer om hulle liefde vir hul herkoms te vier nie.
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Nationalisation: Dancing on head of a pin?

Uitgawe 6 2011 – Nationalisation: Dancing on head of a pin?

By Piet le Roux   How many angels can dance on the head of a pin? Or can you balance an egg on a needle? The question puzzles, because angels are not subject to the constraints of time and space as humans and pins are – a person or...
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Die Kampus: Waar drome van opleiding waar word

Uitgawe 6 2011 – Die Kampus: Waar drome van opleiding waar word

Deur Dawid Brand Die Solidariteit Beweging droom groot. “Maar met die wete dat die drome van Die Kampus – dis die grootste en opwindendste projek tot nog toe in die geskiedenis van die Solidariteit Beweging – ’n werklikheid kan word as ons hande vat en saam bou,” sê dr....
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Alfabet van beskerming sonder gelyke

Uitgawe 6 2011 – Alfabet van beskerming sonder gelyke

Solidariteit het in bykans 109 jaar gegroei vanaf ’n vakbond tot ’n beweging waar daar op verskeie vlakke beskerming sonder gelyke aan lede gebied word. Die Solidariteit Beweging, ’n familie van tientalle besonderse instellings, bied beskerming van A tot Z, skryf ILZE NIEUWOUDT.
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – ’n Jaar propvol groei vir Solidariteit

Uitgawe 6 2011 – ’n Jaar propvol groei vir Solidariteit

Deur Moira-Marie Kloppers SOLIDARITEIT: ’N JAAR VAN DIENS Die vakbond Solidariteit het in 2011 sy missie, Ons beskerm ons mense, met uitmuntende dienslewering aan duisende Solidariteit-lede uitgeleef. Die Solidariteit Dienssentrum het gewoel en in die eerste nege maande van 2011 reeds bykans 400000 telefoonoproepe en nagenoeg 20 000 korrespondensiestukke...
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Capitec steeds goedkoopste bank

Uitgawe 6 2011 – Capitec steeds goedkoopste bank

Deur Paul Joubert Capitec is die bank met die laagste bankkoste, met FNB kort op sy hakke. Hierna volg Nedbank, Absa en Standard Bank. Dis onder meer die bevindings van ’n studie oor bankkoste wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in 2010 onderneem het en vanjaar herhaal het. Vanjaar se...
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Welvaartstaks vir wittes op pad?

Uitgawe 6 2011 – Welvaartstaks vir wittes op pad?

Deur Ilze Nieuwoudt Uitlatings deur aartsbiskop emeritus Desmond Tutu, gevolg deur opmerkings deur teoloog en anti-apartheidsaktivis dr. Allan Boesak, het talle Suid-Afrikaners vroeër vanjaar behoorlik warm onder die kraag gehad.
Lees Meer
Uitgawe 6 2011 – Sol-Tech se toekoms op dié pilare gevestig

Uitgawe 6 2011 – Sol-Tech se toekoms op dié pilare gevestig

Deur Moira-Marie Kloppers Gemotiveerde, goed gekwalifiseerde personeel met ’n passie vir opleiding, toerusting van hoogstaande gehalte en toegewyde studente. Dít, meen Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, is die pilare waarop Sol-Tech se sukses en toekoms gebou word.
Lees Meer
Uitgawe 5 2011-‘Ons moet mekaar se stories verstaan’

Uitgawe 5 2011-‘Ons moet mekaar se stories verstaan’

Deur Susan Lombaard Die enigste weelde het in wintervreugde gelê. As die reëns geval het, het die lewe ook gekom: die melkbos, knobos en stemokriet het begin uitloop en onder by hulle voete uit die sand het opgestaan die opslag, plate fyn blommetjies wat die wêreld in reënboogkleure geverf...
Lees Meer
Volgende Bladsy »« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close