![]() |
Die argitekplan waaraan ons bouSien volledige plan – klik hier Jare gelede het iemand in Europa vir drie bouers gevra waarmee hulle besig is. “Ek messel hierdie muur,” het die eerste bouer moeg gesê. “Ek bou aan ’n katedraal,” het die tweede bouer opgewek geantwoord. “Ons bou aan die Westerse Christendom,” het die...Lees Meer |
![]() |
Kom ons sit die werk voort!My eerste oorsese besoek was net ná die 1994-oorgang in Suid-Afrika. Ons het by familie gaan kuier wat na Amsterdam in Nederland emigreer het. Ek het op die vliegtuig die digter Totius se biografie klaar gelees, waarin daar vertel word van sy besoek aan Nederland ná die verwoestende Anglo-Boereoorlog....Lees Meer |
![]() |
Volg jou padkaart na finansiële vryheid’n Paar maande gelede ry ek deur ’n paar bekende klein dorpies op pad na die noorde. Maar met al die nuwe dorpsname het ek in ’n stadium nie meer geweet in watter dorp ek was nie, en skielik was ek nie seker watter pad om te vat nie....Lees Meer |
![]() |
Dís wat my hoop gee vir die toekomsDeur Flip Buys Net voor die 2010 Sokkerwêreldbeker het die destydse adjunkminister van openbare ondernemings, Enoch Gondongwana, Solidariteit kom sien. Hy wou weet of Solidariteit ’n staking tydens die toernooi sal ondersteun, omdat die regering baie bekommerd was oor ’n ineenstorting van die kragnetwerk voor die oë van die...Lees Meer |
![]() |
Ter wille van ons nageslagDeur Flip Buys “Is daar nog ‘n toekoms vir ons kinders in hierdie land?” Dís die vraag wat ek die meeste gevra word tydens gesprekke met ons lede. By ’n byeenkoms van vakbondverteenwoordigers in Witbank het een van ons staatmaker-verteenwoordigers die groot vraag in baie mense se gemoed treffend...Lees Meer |
![]() |
Kommunisme verdruk en verarm werkersGrondbesettings. Onteiening. Nasionalisering. Sosialisme. Hierdie woorde ruik na die klaaglike mislukkings, uiterste armoede en wrede onderdrukking oral waar dit probeer is. Die val van die Berlynse muur in 1989 het wêreldwyd die oorverdowende val van kommunisme aangekondig, maar bykans 30 jaar later hoor ons in Suid-Afrika al meer van...Lees Meer |
![]() |
Nuwe hoop in ’n nuwe jaarSuid-Afrika se skip het ‘n nuwe stuurman en daar is ‘n versigtige optimisme te bespeur. Gaan pres. Cyril Ramaphosa Suid-Afrika uit die Zuma-moeras kan red? Hoe lyk die pad vorentoe? Cilleste van Dyk, redakteur van Solidariteit Tydskrif, het met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor dié brandpunte...Lees Meer |
![]() |
Tyd vir groter dink en doenSkeppende energie weer nodig Navorsers by ’n Amerikaanse universiteit wou op ’n keer vasstel wat die invloed van denkbeeldige grense op diere is. Hulle het ’n groot vistenk vol visse geneem en ’n glasafskorting in die middel ingesit. Dit het die vistenk in twee verdeel, en die vissies kon...Lees Meer |
![]() |
Solidariteit veg net vir normaliteit“Wat wil julle nou eintlik by Solidariteit bereik?” vra ’n regeringsgesinde joernalis my nou die dag ergerlik. Ek dink ’n oomblik na. “Normaliteit,” antwoord ek. “Ons wil net ’n normale lewe in ’n normale land lei.” “Wat bedoel jy, dit is mos normaal?” sê-vra hy. Ek haal diep asem....Lees Meer |
![]() |
Dekolonisasie: die stryd duur voortMy oupa was nie geletterd nie, maar hy was geleerd. As jong oorlewende van die Barberton-konsentrasiekamp het hy nie veel formele onderwys in of na die oorlogsjare gekry nie. Maar Oupa het homself geleer deur alles wat voorkom te lees. Teologiese werke was sy groot belangstelling. Die swaarkry van...Lees Meer |
Oops! We could not locate your form.