Solidarteit Wêreld
Alle Arbeid is Adel

Alle Arbeid is Adel

‘n Paar jaar gelede kom praat ‘n groep ouers met Steve Scott, president van die vakbond, oor jong witmense wat nie werk op die myne kry nie. Die ouers voer aan dat die onderste twee derdes van poste op myne in die praktyk vir “swartmense gereserveer” is. Die myne...
Lees Meer
Smeer aan en kom!

Smeer aan en kom!

My pa was 'n haastige man wat vinnig besluite geneem en uitgevoer het. Hy het nie veel geduld gehad met mense wat gesit en wag het dat dinge vanself beter raak nie. Sy leuse was dié van die Vrystaatse Republiek se president Brand: “Alles sal regkom as elkeen sy...
Lees Meer
Só lyk Solidariteit se praktiese plan

Só lyk Solidariteit se praktiese plan

Ons meningspeilings toon dat Solidariteit se lede baie sterk oor Afrikaans voel en dat hulle van Solidariteit verwag om Afrikaans te bevorder. Daarom het Solidariteit ’n omvattende, praktiese plan vir die bevordering van Afrikaans in werking gestel. Hierdie plan sluit verskeie praktiese aksieplanne in wat só geformuleer is dat...
Lees Meer
Só help jou ledegeld aan ’n toekoms bou

Só help jou ledegeld aan ’n toekoms bou

Werkende mense betaal maandeliks duisende rande aan belasting vir die regering, sonder om genoeg waarde vir hul swaarverdiende geld te kry. Solidariteit se ledegeld van net meer as R100 is maar ’n breukdeel hiervan, maar dis R100 waarmee ons vir lede elke meer as die waarde van hul geld...
Lees Meer
Keer glybaan na Zimbabwe met Helpmekaar 2020!

Keer glybaan na Zimbabwe met Helpmekaar 2020!

“We have become a nation of employees. We are dependent upon others for our means of livelihood, and most of our people have become completely dependent upon wages. If they lose their jobs they lose every resource. For them the substance of life is in another man’s hands.” T...
Lees Meer
Die SA arbeidsmark het werk nodig

Die SA arbeidsmark het werk nodig

Solidariteit doen alles binne sy vermoë om werkverliese te vermy en te beperk, en ons onderhandelaars het al meer as ‘n duisend poste gered. Die wêreldekonomie bly egter pap, en in Suid-Afrika lyk dinge nie goed op die korttermyn nie. Ekonome is dit ook nie eens oor hoe lank...
Lees Meer
Van krisis in 2015 na oplossings in 2020

Van krisis in 2015 na oplossings in 2020

Die Solidariteit Beweging het tydens ons Krisisberaad in Mei vanjaar ‘n ontleding van die grootste knelpunte in die land gedoen. Tydens en ná die beraad is duisende voorstelle en idees van regoor die land ontvang. Hierdie insette word nou verder deur die taakspanne wat aangewys is, in aksieplanne omskep....
Lees Meer
Kom ons werk aan oplossings!

Kom ons werk aan oplossings!

Deur Flip Buys Die Solidariteit Beweging het op 5 Mei ‘n Krisisberaad saamgeroep om te besin oor die groeiende krisis in die land en om oplossings daarvoor te ontwikkel. Ons doel is nie om net te praat oor die probleme nie. Ons wil iets daaraan doen, want ons is...
Lees Meer
Solidariteit wéér eerste met kuberunie

Solidariteit wéér eerste met kuberunie

Solidariteit is weer aan die voorpunt van die vakbondwêreld met die loodsing van ons eie kuberunie, Solidariteit Wêreld. Dit is die vervulling van ons droom om volledige en omvattende vakbonddienste deur die internet aan ons lede te bied, skryf Flip Buys. Die doel van Solidariteit Wêreld is om die...
Lees Meer
Solidariteit is propvol planne vir 2015

Solidariteit is propvol planne vir 2015

Die Solidariteit Beweging is gerat en gereed om 2015 aan te pak in die gees van ‘n moderne Helpmekaarbeweging. Ons is ‘n oplossingsgerigte organisasie, wat nie toelaat dat die probleme in die land ons verlam nie. Gelukkig het ons jare gelede al gesien wat kom en daarvoor beplan sodat...
Lees Meer
Volgende Bladsy »« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close