Solidarteit Wêreld
Arbeid: Omskep die probleem in oplossing

Arbeid: Omskep die probleem in oplossing

Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse arbeidersbeweging is grootliks ’n weerspieëling van die groter geskiedenis van die land. Die rede hiervoor is dat werkers weens hul getalle en vakbonde deur hul ekonomiese en politieke invloed ’n groot rol in die verloop van gebeure in ’n land speel. Dit het die...
Lees Meer
Helpmekaar-krag bou ’n nuwe geslag

Helpmekaar-krag bou ’n nuwe geslag

Een van die belangrikste lesse wat ons uit die Afrikaner se geskiedenis kan leer, is hoe om ná 'n swaar tyd weer op te staan. Daar is veral drie geslagte waarby ons kan leer, wat ek die Paul Kruger-geslag, die De La Rey-geslag, en die Helpmekaar-geslag wil noem. Hierdie...
Lees Meer
Die pad na vryheid, veiligheid en voorspoed

Die pad na vryheid, veiligheid en voorspoed

Die doel van die Solidariteit-vakbond is om ons lede met ’n goeie werk te help. Dit spruit uit wêreldwye meningspeilings dat die grootste behoefte onder mense is om ’n goeie werk te hê. Die rede hiervoor is dat ’n goeie werk ’n voorwaarde is om ’n goeie lewe te...
Lees Meer
Solidariteit moet mense help met 'n goeie werk

Solidariteit moet mense help met 'n goeie werk

'n Goeie werk. Dít is wat die meeste mense op aarde se grootste wens vir hulle en hul kinders is. Hierdie belangwekkende bevinding is onlangs deur Gallup, die globale marknavorsingsreus, gemaak. Gallup het ses jaar aan 'n wêreldwye opname gewerk om te bepaal wat die heel belangrikste vir mense...
Lees Meer
Solidariteit pak groot opbouprojekte aan

Solidariteit pak groot opbouprojekte aan

Solidariteit en die Solidariteit Beweging het sedert die begin van die jaar groot vordering gemaak in die bereiking van ons doelwitte. Dit is duidelik as gekyk word na 'n opsomming van die afgelope ses maande se gebeure. Ons bou dat dit bars én staan vas as betroubare vennoot in...
Lees Meer
Krisis skep geleentheid vir Solidariteit

Krisis skep geleentheid vir Solidariteit

Die afgelope maand het Suid-Afrikaners oor iets begin saamstem: Die land is in 'n krisis. Dit is iets wat Solidariteit lankal sien kom het. Vir die eerste keer sedert 1994 het politieke, sake-, ekonomiese, akademiese, media- en gemeenskapsleiers hulself openlik oor hierdie nasionale krisis begin uitspreek. Terselfdertyd het hulle...
Lees Meer
Vir gelykheid, maar ons veg teen onbillikheid

Vir gelykheid, maar ons veg teen onbillikheid

Dit is 'n bekende feit dat daar soms 'n groot verskil tussen teorie en praktyk is. Die verskil tussen die teorie en praktyk van “gelykheid” is 'n baie goeie voorbeeld hiervan. In die teorie is alle Suid-Afrikaners volgens die Grondwet gelyk voor die reg. In die praktyk is die...
Lees Meer
Stakers sal moet aanpas of uitsterf

Stakers sal moet aanpas of uitsterf

Suid-Afrika word die afgelope maande gekenmerk deur grootskaalse arbeidsonrus by myne en op plase. Alle aanduidings is daar dat hierdie stakings nie net gewone dispute oor beter salarisse en diensvoorwaardes is nie. Dit lyk meer soos opstande as onderhandeling. Dit is dikwels gewelddadig, vandalisties, wanordelik en onwettig, met meer...
Lees Meer
Dít is Solidariteit Beweging se sleutel tot sukses

Dít is Solidariteit Beweging se sleutel tot sukses

Die Solidariteit Beweging het die afgelope klompie jaar van krag tot krag gegaan en op verskeie gebiede welslae behaal – van die vakbondwese en burgerregte tot opleiding, armoedeverligting en die media. Wat is die geheim agter dié groei en sukses? Solidariteit Tydskrif het Flip Buys, uitvoerende hoof van die...
Lees Meer
Uitgawe 5 2012 – Bly in SA, maar moenie stilbly nie!

Uitgawe 5 2012 – Bly in SA, maar moenie stilbly nie!

Die voorwaarde vir ons om hier in Suid-Afrika aan te bly, is dat ons nie net moet stilbly en stilsit en hoop alles kom vanself reg en bly reg nie. Ons toekoms is veels te belangrik om in die hande van iemand anders oor te laat om namens ons...
Lees Meer
Volgende Bladsy »« Vorige Bladsy

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close