Teken in op Solidariteit Tydskrif
Indien jy ‘n lid is van Solidariteit sal jy automaties die Tydskrif ontvang soos aangedui met registrasie, teen geen koste. Dit is nie nodig om jou inlgting in te vul nie.
Jou besonderhede (Nie-Lede)
Hoeveel kos dit?
Is jy nie 'n lid van Solidariteit nie, maar wil graag 'n Solidariteit Tydskrif ontvang?
Posgeld ingesluit. Betaal R120 in ons bankrekening in en faks die betaalstrokie aan ons.
Solidariteit Tydskrif se bankbesonderhede:
Bank: FNB
Rekeningnommer: 623 324 097 98
Takkode: 261550
Faksnommer : (012) 664 -1102
Om die elektronies te ontvang sal jy egter moet aansluit as ‘n Solidariteit lid.
